400 likes | 688 Views
Matt 5:5 . Die karakter van ‘n dissipel – is nie belangrik nie. Eer aan die Vader, wat alles gemaak het; eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend; LB 207 v 1/5 (a).
E N D
Matt 5:5 Die karakter van ‘n dissipel – is niebelangriknie
Eer aan die Vader, wat alles gemaak het; eer aan die Seun, ons Verlosser en Vriend; LB 207 v 1/5 (a)
Eer aan die Gees wat ons lei in die waarheid - aan God drie-enig ons lof en ons lied. LB 207 v 1/5 (b)
Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees. LB 207 Refrein 1/5 (a)
Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees. LB 207 Refrein 1/5 (b)
Heiland,aan U al ons dank en aanbidding - U het kom soek, ons van sonde gered. LB 207 v 2/5 (a)
Deur u verdienste kom ons na die Vader; hoor Hy sy kinders se lied en gebed. LB 207 v 2/5 (b)
Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees. LB 207 Refrein 2/5 (a)
Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees. LB 207 Refrein 2/5 (b)
Wek in ons liefde, o Heer, vir u waarheid; waarheid gee insig, versterk en maak vry. LB 207 v 3/5 (a)
U is die waarheid, die weg en die lewe; U woon in ons en laat ons in U bly. LB 207 v 3/5 (b)
Ere aan God! Die Heer van alle here woon ook in ons deur sy Woord en sy Gees. LB 207 Refrein 3/5 (a)
Gee ons die liefde, geloof en vertroue om u gehoorsame kinders te wees. LB 207 Refrein 3/5 (b)
Jesus, ons eer U, opgestane Heer. Lewensvors en Koning, U het triomfeer! Hoe was U verneder, hoe het U gely; LB 417 v 1/2 (a)
Hoe is U verheerlik! U voerheerskappy. Jesus, onseer U, opgestaneHeer. Lewensvors en Koning, U het triomfeer! LB 417 v 1/2 (b)
Jesus, onseer U, opgestaneHeer, omdat U oorwin het, salonstriomfeer! Hoe was onsgebonde, hoe was onsverkneg. LB 417 v 2/2 (a)
U bevry tot lewe, baanvirons die weg. Jesus, onseer U, opgestaneHeer, nou het ons ‘n toekoms: lewe by onsHeer! LB 417 v 2/2 (b)
Heilig, heilig, heilig, God almagtige Heer. Heilig, heilig, heilig, God almagtig Heer. Die aarde getuig van U heerlikheid (x3) U is heilig, Heer. LB 172 v 1/1
Die Boodskap • Gelukkig is almalwatnie dink hulle is belangriker as andermense is nie. God salsorgdatelkestukkiegrond in synuwewêreldaanhullebehoort
Saligsprekinge • Elkesaligspreking het 2 dele: • Karakter van ‘n dissipel • Aard van die koninkryk van God
Sagmoedig – is niebelangriker as andernie • Arm van gees – verhouding met God • Sagmoedigheid – verhouding met mense • Matt 11:29 – sagmoedig, nederig van hart • 1 Kor 4:6-8 – niebelangriker • v 21 – slaanding of liefde,vriendelikheid?
Sagmoedig – nederig • Gal 5:23 – vrug van die Gees is nederigheid en selfbeheersing • Gal 6:1 – gees van sagmoedigheid • Efes 4:2 – beskeie, verdra in liefde • “meakness is not weakness”
Elkestukkiegrond in God se nuwewêreld • 1 Kor 4:8 – “julle het mosklaaralleswatjullebegeer! Julle is klaarryk. Julleregeer al klaarsooskonings! ”
Geseënd • Dissipelsgetuig van God se sorg • Dissipelsgetuig van God se troos • Dissipelsis niebelangriker as andernie
Matt 5:6 Die karakter van ‘n dissipel – verlangna god
Hoe heerlik is die Jesus-naam! ‘n Engel deel dit mee: Die Here kom sy volk verlos, hul lig en lewe gee. LB 264 v 1/4
Hy’s Christus, deur die Gees gesalf tot leraar en profeet, tot grote koning wat bewaar, tot priester in ons leed.LB 264 v 2/4
Hy leer ons in sy Naam te bid, te dien, te leer, te werk. En sou ons om dié Naam moes ly, bou Hy ook só sy kerk. LB 264 v 3/4
Deur u verdienste het ek ook die Christen-naam verkry, gee dat ek U blymoedig eer; met woord en daad bely. LB 264 v 4/4
Geseënd • Dissipelsgetuig van God se sorg • Dissipelsgetuig van God se troos • Dissipelsis niebelangriker as andernie
Laat, Heer, u vrededeur my vloei - waarhaat is, laatekdaar u liefde bring. Laatek in pyn en smart vertroostendwees en krag gee deurgeloof in U, o Heer. LB 284 v 1/3
O Heer, help my om altyd so te leef - om ander hoër as myself te ag, ja, om lief te hê – ander bo myself en ook eerder te gee as te verwag. LB 284 Refrein 1/2
Laat, Heer, u vrede deur my vloei - en laat ek hoop gee waar daar twyfel is. Ek wil u lig in duisternis laat skyn Laat ware vreugde altyd uit my straal. LB 284 v 2/3
O Heer, help my om altyd so te leef - om ander hoër as myself te ag, ja, om lief te hê – ander bo myself en ook eerder te gee as te verwag. LB 284 Refrein 2/2
Laat, Heer, u vrede deur my vloei - leer my om ook soos U te kan vergeef. Maak my bereid om aan myself te sterf, dat ander U al meer in my kan sien. LB 284 v 3/3