71 likes | 385 Views
Matt 5:1-12. Die karakter van ‘n dissipel – arm van gees . Saligsprekinge. Beskryf die karakter van ‘n dissipel Elke saligspreking het 2 dele: Karakter van ‘n dissipel Aard van die koninkryk van God . Matt 5:3 .
E N D
Matt 5:1-12 Die karakter van ‘n dissipel – arm van gees
Saligsprekinge • Beskryf die karakter van ‘n dissipel • Elkesaligspreking het 2 dele: • Karakter van ‘n dissipel • Aard van die koninkryk van God
Matt 5:3 • Gelukkig is hullewatweet hoe nodighulle God het, want die koninkryk van die hemele is hulles’n (Direktevertaling) • Gelukkig is die armes in die gees (Letterlik) • Salig is die armes van gees (OuVertaling) • Gelukkig is almalwat van God se goedheid en sorgafhanklik is. Hullesaldefinitief ‘n plekkry in synuwewêreld (Boodskap)
Arm van gees • Letterlik: “armes in die gees” – my menslike gees is arm en bankrot • Menslike trots is verbreek • Lukas 18:13 • Rom 7:24 • Ps 37:11 en 51:17 • Jes 55:1 • Leefonderbeheer van die Heilige Gees • Afhanklik van God
Die koninkryk • Jesus stignie ‘n aardseryknie • Koninkryk van die hart – nuwewaardes • Erken God se koningskap en mag • Volkomeverlossing: bevry van menslik gees • Geestelikelewebepaaljounatuurlikelewe • Jesus skep ‘n beweging van mensewat God se koningskapbely
Geseënd • Mensewatkiesom ‘n dissipel in God se koninkryktewees, is voorspoedig en gelukkig, want God sorgvirhulle • Beskryfwieons is, voorditsêwatonsmoetdoen • Vir Jesus “obedience grows out of blessedness” – onsgehoorsaamheidgroeiuit God se seënoorons