370 likes | 564 Views
Lukas 10: 1-11 en 16-20. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Lukas 10:1-11 en 16-20 Die uitstuur van die 72
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Vertel van ’nkeer wat jy liefde, sorg, hulp aan ’nvreemdeling aangebied het, waar jy aangenaam verras was.
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
“Real leaders come in all shapes and sizes and from all walks of life. But they all have a few things in common: They are never so big that they can't bend down to help someone else. They are never so wise that they don't remember who taught them.
They are never so gifted that they won't share their skills with others. They are never so fearless that they don't play by the rules and live by the law. They are never such big winners that they forget what it feels like to lose.”
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“When Someone Is Drowning, It's No Time To Teach Him How to Swim."
"Travel light. Comb and toothbrush and no extra luggage...”
“Jesus' call to travel light may be a call to simplify our lives, to become more carefree, so we can regain a kind of "singleness of eye and heart," as Dietrich Bonhoeffer called it.”
Wat verhoed ons om die teenwoordigheid en krag van God in ons midde te beleef?
The morning wind forever blows; The poem of creation is uninterrupted; But few are the ears that hear it. Henry David Thoreau
Wat verhoed ons om Sy Koninkryk te ervaar? 1. Blindheid en doofheid
Om blind te wees, is erg, maar om te kan sien en nié te sien nie, is erger! Helen Keller
“Help my om my geluk te vind in die aanvaarding van wat my doel is: vriendelike, sagte oë; in rustigheid gebore uit vertroue, en veral in bewustheid van U teenwoordigheid in my lewe!”
Wat verhoed ons om Sy Koninkryk te ervaar? 2. Ego Ego = Edging God out
“There are many mediocre buildings out there designed by people less concerned with ‘architecture’ than ‘egotecture’
Wat verhoed ons om Sy Koninkryk te ervaar? 3. Rigiditeit Status Quo is Latyn vir “kom ons bly in die gemors waarin ons is”.”
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Heilige Gees, help my om my van oordeel te weerhou van wat vreemd en nuut is vir my Gebruik my vandag om my geloof in God te verdiep om my verstaan van die evangelie te verbreed om my bande met alle mense te versterk om Jesus Christus, my Heer, meer getrou te volg in Wie se naam ek bid AMEN Thomas Troeger
Die aarde is propvol hemel Die braambos brand met God Net hy wat dit sien, trek skoene uit Die res sit rondom die bos en pluk brame Elizabeth Barrett Browning