90 likes | 386 Views
ISAK EN REBEKKA. Abraham het een van sy oudste diensknegte Haran toe gestuur om ‘n vrou vir sy seun Isak te gaan soek. Die eerste vrou wat die dienskneg toe ontmoet het was Rebekka die dogter van Laban. Hulle was gou weer op-pad terug waar Rebekka vir Isak sou ontmoet.
E N D
Abraham het een van sy oudste diensknegte Haran toe gestuur om ‘n vrou vir sy seun Isak te gaan soek
Die eerste vrou wat die dienskneg toe ontmoet het was Rebekka die dogter van Laban
Hulle was gou weer op-pad terug waar Rebekka vir Isak sou ontmoet
Toe Isak vir Rebekka gesien het was hy sommer dadelik lief vir haar gewees