1 / 33

TEMAS

Rektor se Bestuursverslag: Senaat Vrydag 18 April 2008 Prof H Russel Botman Rektor & Visekanselier. TEMAS. Strategie & Struktuur Onderrig en Leer Navorsing & Innovasie Gemeenskapsinteraksie & Personeel Bedryf & Finansies. 2. Strategie & Struktuur. INNOVUS & KOMMERSIALISERING. SUNPRINT.

eyad
Download Presentation

TEMAS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Rektor se Bestuursverslag:SenaatVrydag 18 April 2008Prof H Russel Botman Rektor & Visekanselier

  2. TEMAS • Strategie & Struktuur • Onderrig en Leer • Navorsing & Innovasie • Gemeenskapsinteraksie & Personeel • Bedryf & Finansies 2

  3. Strategie & Struktuur

  4. INNOVUS & KOMMERSIALISERING SUNPRINT Kortkursusse Besigheidsontwikkeling TOEVOEGING TOT FUNKSIE NUUT, VIR VERDERE ONTWIKKELING HERPLASING * Noue skakeling & samewerking (INNOVUS herdefinieer)11 ORGANIGRAM VAN REKTORAAT: ORGANISATORIESE EENHEDE KANTOOR VAN DIE REKTOR REKTOR & VISEKANSELIER KOMMUNIKASIE & SKAKELING HD: STRATEGIESE INISIATIEWE & MENSLIKE HULPBRONNE STELLENBOSCH STIGTING & ALUMNI UD (B & F) Prof L v Huyssteen VR(O) Prof M Fourie VR(N) Prof A van Zyl VR(GI & P) Prof JF Smith DEKANE-VERTEEN-WOORDIGER PROJEKKANTOOR Dr B Pool 10X FAKULTEITE AKADEMIESE ADMINISTRASIE NAVORSINGSONDER- STEUNING & FASILITERING MENSLIKE HULPBRONNE FASILITEITS- BESTUUR Hoër Onderwysreg Navorsingsinfrastruktuur (bv. SAF = Virtueel) Institusionele & Arbeidsreg FINANSIES Innovasie & Disseminasie STUDENTE- SAKE GEMEENSKAPS- INTERAKSIE Kontrakte- & IE-reg KOMMERSIëLE DIENSTE Studentehuives-tingskomitee KOMMERSIëLE REGSDIENSTE * BIBLIOTEEK- & INLIGTINGSDIENS VENNOOTSKAPPE INFORMASIE- TEGNOLOGIE AKADEMIESE STEUN INTERNASIONALE KANTOOR STUDENTE DISSIPLINE INTERAKTIEWE TELEMATIESE DIENS INSTITUSIONELE NAVORSING & BEPLANNING KENNISNETWERKE & INTERNASIONALISERING DIENSBILLIKHEID & DIVERSITEIT * Kortkursusse Gehalteversekering KAMPUS-GESONDHEID NAGRAADSE AKADE-MIESE ONTWIKKELING • Nasionale Studente • Internasionale Studente SPORTBURO UNISTEL AFRICA SUNMEDIA SUSPI SIGNA

  5. Onderrig en Leer

  6. SUID-KAAP INLIGTINGSAANDE Geleenthede vir Rektor: • Inligtingsaande (in Oudthoorn en George) aan voornemende studente, hul ouers en onderwysers • Verteenwoordigers van alle Fakulteite was teenwoordig, asook sekere personeel van ondersteuningseenhede (Beurse en Lenings, SSVO, Sportburo en SOL) Bywoning: • Oudsthoorn: ongeveer 100 mense (eerste keer dat die geleentheid aangebied word) • George: ongeveer 400 mense (tweede jaar dat so ’n geleentheid aangebied word)

  7. INSKRYWINGSGETALLE VAN NUWELING EERSTEJAARSSOOS OP 28 FEBRUARIE 2008 * * UitgesluitKrygskunde en spesialestudente

  8. INSKRYWINGSGETALLE VAN VOORGRAADSE STUDENTE SOOS OP 28 FEBRUARIE 2008 * * UitgesluitKrygskunde en spesialestudente

  9. VERGELYKING TUSSEN NASIONALE BELEIDSTEIKENS VIR DIE US EN WERKLIKE INSKRYWINGS BY DIE US in 2007

  10. VERGELYKING TUSSEN NASIONALE BELEIDSTEIKENS WERKLIKE GETAL KWALIFIKASIES TOEGEKEN in 2007

  11. STELLENBOSCH SEBOKA • US bied op 23-25 April 2008 die Stellenbosch Seboka on Higher Education and Ethical Leadership: Global Perspectives in a Southern African context aan. • Dit sal bygewoon word deur ongeveer 40 afgevaardigdes van universiteite in Suider Afrika, die VSA, asook gemeenskaps- en sakeleiers wat as sprekers optree. • Die Universiteit bied dit aan in samewerking met Kennesaw State en Georgia State Universities in die VSA.

  12. Navorsing & Innovasie

  13. VOLHOUBARE ENERGIE NAVORSING PEBBLE BED MODULAR REACTOR (PTY) LTD (PBMR)

  14. NASIONALE INNOVASIE KOMPETISIE (NIK) Universiteit Stellenbosch Prestasie • 18 Instansies het deelgeneem • Vorige nasionale wenners was Wernich de Villiers (1ste plek) en Gerrit Smith (2de plek) - beide van US • US het 10 inskrywings ontvang vir 2008 • 3 Finaliste aangewys en deur na Nasionale Rondte • Scryer Imaging (Coenrad Fourie en Retief Gerber)Dept Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese, Fakt Ingenieurswese • LifeQ (Franco du Preez en Riaan Conradie)Dept Biochemie, Fakt Natuurwetenskappe • NuVascular (Anton Esterhuyse)Dept Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese

  15. NIK (vervolg) • Op 10 April is die nasionale wenners aangekondig • US was enigste instansie waarvan al drie inskrywings deurgedring het tot die top 10 • Scryer Imaging het 3de plek behaal • Ons is baie trots op US en studente

  16. NNS-EVALUERINGS A. Vyf nuwe A-graderings: 1) Prof D Richardson Plant- en Dierkunde 2) Prof B Klümperman Polimeerwetenskap • Prof PR Donald Tygerberg • Prof C van der Merwe Regte • Prof P Cilliers Filosofie

  17. NNS EVALUERINGS (vervolg) • B. US Persone op NNS-Komitees • Prof KR Koch Assessment panel: Chemistry • Prof AA van Niekerk Assessment panel: Political Studies, Policy Studies and Philosophy • Prof SA Kagee Assessment panel: Psychology

  18. Totale aantal NNS-Geevalueerdes aan US soos op 21 Februarie 2008: Aantal ge-evalueerdes per evaluasiekategorie Navorsings- omgewingTotaalABCPYL A 81 3 17 51 0 6 4 B 130 7 31 65 0 24 5 C 23 1 6 13 1 2 0 Totaal 234 11 54 129 1 30 9 A-omgewing = Humaniora B-omgewing = SET C-omgewing = Gesondheidswetenskappe

  19. SA AKADEMIE VIR WETENSKAP & KUNS • Goue Akademiemedalje vir Natuurwetenskaplike Prestasie • Prof TF Kruger, Dept Obstetrie en Ginokologie – US • MT Steynmedalje vir Natuurwetenskaplike en Tegniese Prestasie • Prof PW van der Walt, emeritus professor van die Dept Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese – US

  20. SAAWK (vervolg) • Havengaprys vir Biologiese Wetenskappe • Prof MA (Morné) du Plessis, buitengewone professor in die Dept Plant- en Dierkunde – US • Havengaprys vir Chemiese Wetenskappe • Prof HG Raubenheimer, Voorsitter: Dept Chemie en Polimeerwetenskap – US • Stalsprys vir Omgewingswetenskap • Prof Prof JH Giliomee, Navorsingsgenoot, Dept Plant en Dierkunde – US

  21. ROYAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA • John Herschel Medalje • Prof MJ Samways (Bewaringsekologie en Entomologie) • Meiring Naude Medalje • Prof F Breuer (Wiskundige Wetenskappe)

  22. US NAVORSINGSKONTRAKBESTUUR • Die grafiese voorstellings dui vergelykende inligting aan vir die jare 2005 tot 2008 • ’n Toename in die aantal kontrakte hanteer en die gepaardgaande kontrakbedrae, is merkbaar (met inagneming van wisselkoers)

  23. NAVORSINGSKONTRAKTE

  24. NAVORSINGSKONTRAKTE (vervolg)

  25. NAVORSINGSKONTRAKTE (vervolg) Vergelykende inligting vir 2007 en 2008 tot op 31 Maart van betrokke jaar:

  26. AFDELING NAVORSINGSONTWIKKELING • Kapitaalboufondse vir Personeel se Doktorale Navorsing • Befondsing deur die Strategiese Fonds en die Mellon-Stigting • Die toekennings het ten doel om soveel moontlik personeel (veral uit die aangewese groepe) in die geleentheid te stel om so gou moontlik hul doktorale studies te voltooi • 21 beurse is in 2007/2008 toegeken • Die meerderheid is aan vroue en swart navorsers toegeken • ’n Verdere $100 000 van Mellon-Stigting oor 4jaar aan Geestes/Sosiale Wetenskappe

  27. TOEKENNINGS AAN PERSONEEL VIR VOLTOOIING VAN DOKTORALE NAVORSING

  28. RGN-US MEMORANDUM VAN OOREENKOMS US het op 20 Maart 2008 ’n kontrak met die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing onderteken DOEL: Om ’n raamwerk vir samewerking daar te stel tussen US Geestes/Sosiale Wetenskappe en die RGN SAMEWERKINGSAREAS: • Kapasiteitsbou, bv dmv nagraadse beurse en uitruilooreen- komste • Aanbied van seminare en konferensies • Gesamentlike navorsingsprojekte • Gesamentlike aansoek vir befondsing IMPLEMENTERING:Mbv ’n stuurkomitee en ’n afskop werkswinkel

  29. US THRIP-AANSOEKE 2008 • Aantal aansoeke: 42 • Totale bedrag van industrie-vennote beloof: R32 153 261.00 • Totale bedrag van THRIP gevra: R19 249 668.50 • Totale bedrag deur THRIP toegeken: R18 369 559.90 • US 100% suksesvol vir 2008 • Projekte <R200 000 is ten volle befonds • Projekte >R200 000 het 95% van verlangde befondsing verkry

  30. Gemeenskapsinteraksie & Personeel

  31. GEMEENSKAPSINTERAKSIE • Simposium “Op weg na ’n gemeenskapsinteraktiewe universiteit” op 4 April 2008 • Goed bygewoon en lewendige deelname • Uitkomste van simposium word tans verwerl vir voorlegging aan GIK(S)

  32. Bedryf & Finansies

  33. Baie dankieThank you Enkosi kakhulu

More Related