1 / 4

Ons uitstappie na Kgaswane

Ons uitstappie na Kgaswane . Deur Carolien de Wet. Die Rooibok . Die Rooibok is ’n wildsbok. Hulle wetenskaplike naam is Aepyceros melampus.

feleti
Download Presentation

Ons uitstappie na Kgaswane

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ons uitstappie na Kgaswane Deur Carolien de Wet

  2. Die Rooibok Die Rooibok is ’n wildsbok. Hulle wetenskaplike naam is Aepyceros melampus. Hulle kom algemeen voor in Suider-Afrika. Hulle eet wilde gras en blare. Die mannetjie wat ’n ram genoem word het twee horings wat krul. Sy hare of in ander woorde sy vel, is donker bruin maar sy pels is ’n ligter bruin. Die ooi lyk presies dieselfde maar sy het nie horings nie. Hulle lewe in troppe saam.

  3. Die Miskruier Miskruiers is ‘n soort kewer. Sy wetenskaplike naam is Scarabaeidae. Die kewer het al miljoene jare gelede ontstaan in die wêreld . Hulle woon in landelike gebiede waar daar ander diere is en weivelde. Maar wat soek hulle daar? Hulle soek die mis van ’n dier. Sodra hulle dit gevind het rol hulle dit terug na hulle skuiling of gat. Ongeveer een van hulle kan 250 keer sy gewig dra. Die wyfie begrawe die bolletjie mis nadat sy ‘n eier daarop gelê het. Hulle eet die protiene en bakteriee in die mis.

  4. Bronne lys : HAT Verklarendewoordeboek Google DieEinde

More Related