40 likes | 299 Views
Hoe Christus na sy Hemelvaart steeds by ons teenwoordig is en onder ons werk. Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons. Storie agter die boek Belang van die tema (Barth, Bosch) String nuwe publikasies (Farrow, Purves , Dawson)
E N D
Hoe ChristusnasyHemelvaart steeds by onsteenwoordig is en onderonswerk
Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogdeChristus by ons • Storieagter die boek • Belang van die tema (Barth, Bosch) • String nuwepublikasies(Farrow, Purves, Dawson) • Situasie in SA en in NGK: wat het onsregtigaan Jesus? • Wat die laaste 20 jraanonsgedoen het… • Dieponsekerheid • Redes?...land, kerk/gemeentes, gesinne, sekularisasie • Brueggemannoor VSA se aangepasteevangelie • Watgebeur as God “wegraak”? Reaksie op sekulariteit… • LiberaleProtestantisme: allesverhale en konstuksies • Konserwatiewereaksies: Jesus weg, maargelukkig… • …het hy vir ons die kerkgelos (Katolieke) • …het hy vir ons die Gees gegee (Pinkstergroepe) • …het Hy vir ons die Bybelgegee (Protestantse/GerefOrtodoksie)
Die BybeloorHemelvaart • Daar is tekstewatpraat van weggaan… Belangrikteweet: die klem op die werkliketeenwoordigheid van Christuskom teen agtergrond van `n diep, werklikegevoelens van afwesigheid • Baiemeertekstewatpraat van syteenwoordigheid by ons • Matt 28:20 – “En onthou: Ek is by julle al die dae…” • Matt 18:20 – “waar twee of drie in My Naamsaam is daar is Ek by hulle” • Efes 4:10 – “die Eenwatopgevaar het boallehemel-ruimtesuitomalles met syteenwoordigheidtevul • Ook Hand 9 – Jesus ontmoetPaulus op pad… • (Ook Open 1 en 2, Joh-evangelie) • Luke Johnson In Acts, the Presence of the resurrected Lord is just as strong after the Ascension as before; indeed stronger”. Die rede? “The experience of his Presence was possible because He was alive and caused it!”
Christusverseker by onsteenwoordig! • Teenwoordig in middele: • in woord, sakramente, kerk (erediens); • in medegelowiges, vreemdeling… • …maarook Self in Persoonteenwoordig! • Magniehieroortwyfel – hart van evangelie (ook OT) • Min anderbeloftes so vas en seker (vgl Ps 23 en Jes 43) • Diepstesekerheid: voortgaandeinkarnasie • Kan, moetditweetook van Afrika… • As onsdit net kansien….. More: Christusnienet teenwoordig – ookaandie werk!