170 likes | 397 Views
Pinkster 2009. Persoon en werk van die Heilige Gees. Skematiese voorstelling Persoon van die Heilige Gees. Werk van die heilige Gees. Die Heilige Gees maak ons kinders van God. Joh 3: 1-21. Inleiding. Wie is die mens? Mens is inherent goed – Humanisme Mens is verdorwe – Woord van God.
E N D
Die Heilige Gees maak ons kinders van God • Joh 3: 1-21
Inleiding • Wie is die mens? • Mens is inherent goed – Humanisme • Mens is verdorwe – Woord van God
1. God gryp uit genade in ons lewens in! • Verbondsmatig • Uitverkies in Christus • Roep ons deur Woord en Gees • Wedergeboorte deur Gees
2. Die Heilige Gees werk die wedergeboorte in ons! • Verhaal van Nikodemus
Wat is wedergeboorte? • Die Gees maak die mens se hart nuut, verlig sy verstand, verander sy wil, reinig sy gevoel = totale lewensver- nuwing (2 Kor 5: 17).
3. Wedergeboorte word sigbaar deur geloof in Jesus Christus • Geloof is gawe • Geloof is daad van die mens
Geloofsekerheid • Hk vraag 1: Wat is my enigste troos?