50 likes | 218 Views
Pinkster 2009. “Maar ons sien Jesus…” - hoe die lewende Christus ook na sy Hemelvaart steeds by ons teenwoordig is en onder ons werk. Slegste vergissing: dat Jesus regtig weg is!. Vreemde verskynsel: praat baie oor wat Jesus 2000 jr gelede gedoen het, maar min oor wat Hy nou doen,
E N D
Pinkster 2009 “Maar ons sien Jesus…” - hoe die lewende Christus ook na sy Hemelvaart steeds by ons teenwoordig is en onder ons werk
Slegste vergissing: dat Jesus regtig weg is! • Vreemde verskynsel: praat baie oor wat Jesus 2000 jr gelede gedoen het, maar min oor • wat Hy nou doen, • waar Hy nou is en • wat ons nou van Hom kan verwag. • Algemene aanname: Na sy HV is Jesus weg; ds by Sinode • Getroos met teenw van Kerk, Woord en Gees; maar Hyself is nie hier nie…. • Amper soos afrigter wat bevele skreeu van die kant af maar nie by ons is om ons te help nie
Kan nie wees dat Jesus weg is nie… • Tekste te duidelik • Matt 28:20 – “En onthou: Ek is by julle al die dae…” • Matt 18:20 – “waar twee of drie in My Naam saam is daar is Ek by hulle” • Efes 4:10 – “die Een wat opgevaar het bo alle hemel-ruimtes uit om alles met sy teenwoordigheid te vul • Ook Hand 9 – Jesus ontmoet Paulus op pad… • (Ook Open 1 en 2, Joh-evangelie) • Luke Johnson: “In Acts, the Presence of the resurrected Lord is just as strong after the Ascension as before; indeed stronger”Die rede? “The experience of his Presence was possible because. He was alive and caused it!”
Hoe verstaan ons dit: weg en tog hier? • “Weg” bedoel in die sin van “nie sien nie” • Hemel is nie ver nie, maar by ons; is deel van skepping; waarskynlik `n dimensie by ons wat ons met ons fisiese oe nie kan waarneem nie • HK onderskei: Mens, God, Persoon • Christus selfs meer teenwoordig na HV: Calvyn, Berkouwer, Thielicke
Christus verseker by ons teenwoordig! • Teenwoordig in middele: woord, sakramente, kerk (erediens), medegelowiges, vreemdeling……maar ook Self in Persoon teenwoordig! • Mag nie hieroor twyfel – hart van evangelie • Min ander beloftes so vas en seker (vgl Ps 23 en Jes 43) • Kan, moet dit weet ook van Afrika… • As ons dit net kan sien….. Meer: nie net teenwoordig – ook aan werk! Daaroor more-aand…