130 likes | 299 Views
ViA. Vroue -in- Aksie. Ons ondersteun verskeie organisasies : - MTR Smit kinderhuis ( Verjaardaggeld , Kerspartytjie , Geld vir klere en -- benodigdhede soos gevra ) - Laerskool Môrewag - Huis Louisa Meyburg - CMR - Maranatha - Jesus is Lord Ministries
E N D
ViA Vroue-in-Aksie
Onsondersteunverskeieorganisasies: - MTR Smitkinderhuis( Verjaardaggeld, Kerspartytjie, Geld virklere en -- benodigdhedesoosgevra) - LaerskoolMôrewag - Huis Louisa Meyburg - CMR - Maranatha - Jesus is Lord Ministries -Bybelgenootskap Indienonsnogfondsebeskikbaar het aan die einde van jaarmaakonsookbydraesaan: - BibliaHawesending, hospitaalbedieningen die ACVV VIA gee ookfondseviraankoop van melk, suiker,koffie en tee, asookdiens van die kerk se bussie, blommevirbegrafnisse en funksiesvan senior lidmate. VIA se spesialeprojek is die oortrek van die saalstoele en heelwatis aldaaraanspandeer.
Onsbronne van inkomstesom al onsverantwoordelikhedenatekom is hoofsaaklik: - maandeliksebydraes( vroue word versoekomelk R30 per maand by tedra) - Funksiesdeur VIA gehou(Breinprofiel-aandsaam met Liesl Schoonwinkel, Dames-ontbyten die Kersmark) - Spesialekollekte en eenmaligekoevertjies - Donasies
MTR SmitKinderhuis Huisie Nr 8
MTR SmitHuis 8 was in ‘n hagliketoestand en nadatViA die gemeenteaangespoor het, het die huis ‘n gedaanteverwisselingondergaan. Allevoor en nafoto’s is op die webwerfbeskikbaar.
Die meisies het geenhaardroërsgehadnie, maar nadat ‘n beroep op die gemeentegedoenis, het hullesommerbaiehaardroërs, en 'n "straightner" gekry. Hieris van die meisies met hulnuwetoebehore.
Elkenou en dankry die meisies ‘n weldoener. Hieris van die toiletwarewathullegekry het. Die “before” foto. Die “after” foto