170 likes | 320 Views
Werks- en inkomsteverlies; ‘n relevante bedienings-uitdaging. MENSE WORD. MENSE. afgedank, oorbodig verklaar, slagoffers van organisasie rasionalisasie. verloor hul werk. MENSE HET. MENSE VOEL. ‘n werk, maar is bekommerd. ontredderd, ontnugter, verlore, hulpeloos, kwaad.
E N D
Werks- en inkomsteverlies; ‘n relevante bedienings-uitdaging
MENSE WORD MENSE afgedank, oorbodig verklaar, slagoffers van organisasie rasionalisasie verloor hul werk MENSE HET MENSE VOEL ‘n werk, maar is bekommerd ontredderd, ontnugter, verlore, hulpeloos, kwaad MENSE HET deur werksverlies gegaan, maar benodig nog ondersteuning
ONS BENODIG hulpbronne om mense wat werksverlies ervaar te help en te begelei
VAARDIGHEDE EMOSIONELE LOOPBAAN SPIRITUELE TUSSEN-WERK BEPLANNING FINANSIËLE WERKS-ORIËNTASIE
EMOSIONELE SPIRITUELE fokus primêr op hierdie VAARDIGHEDE
…en voorts holisities op die hele mens Spiritueel Fisies Emosioneel Wetlik Intellektueel Finansieël Professioneel Familie/Sosiaal
Nuwe Begin tot die mag 4 = Ons visie: Ons ondersteun alle mense wat werks- en/of inkomsteverlies ervaar op geestelike, emosionele en materiële vlakke, volgens die voorbeeld en die gesindheid van Jesus Christus.
Nuwe Begin tot die mag 4 = Ons missie: Ons wil mense in sulke omstandighede ondersteun om - die trauma te hanteer - hoop te vind vir die toekoms - ‘n goeie en gesonde selfbeeld te ontwikkel - menswaardig te voel en so op te tree - respek van hul intieme kring te herwin en te behou - bemagtig te wees vir toekomstige uitdagings
Nuwe Begin tot die mag 4 = Ons missie bevat 4 strategieë #1 FORUM #2 FOKUS #3 FASILITEER #4 FAMILIE
FORUM Gereelde byeenkomste waar deelnemers hul stories kan deel met ‘n makkergroep wat begrip het. Kundige sprekers word aangewend en effektiewe assessering van behoeftes vind plaas. Individue en groepe word geëvalueer en gekanaliseer.
FOKUS Persone wie begeleiding benodig word geïdentifiseer. Begeleiding geskied deur verwysings na ’n netwerk van spesialiste, o.m. terapeute uit verskillende dissiplines, raadgewers, afrigters, beroeps-voorligters en plasings-agentskappe.
FASILITEER Opleidingsprogramme met die oog op nuwe en/of beter vaardighede word op ‘n bekostigbare of gesubsidieërde basis aangebied.
FAMILIE Individue word ter wille van nasorg en netwerk-moontlikhede bekendgestel aan bestaande ondersteuningstelsels. Verder word hulle aangemoedig en onderrig om ‘n eie netwerk te vestig, uit te bou en in stand te hou.
HOE JY BETROKKE KAN RAAK Sensiteer en aktiveer jou geloofsgemeenskap Identifiseer mense met sulke behoeftes Nooi ons uit om nuwe forums te stig Skakel in by die netwerk en bou dit plaaslik uit Deel jou kundigheid met ons Dra finansieël by
Prof Russel Botman Prof Willie Esterhuyse Beskermhere
KONTAK ONS BY Tel : 021-9112632 Sel : 082 924 8539 E-mail : tommie@nb4.co.za Adres : Olive Schreinerstraat 15 Parow Noord Besoek ons webtuiste: www.nb4.co.za