1 / 20

ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS

ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS. EDM152 . Ek weet nou hoekom ek op spesifieke maniere kan en moet onderrig m.a.w . jy het ‘n volledige situasie analise gedoen oor wie jy gaan onderrig . Die vraag is nou hoe gaan ek onderrig ?. WATTER METODE?. WATTER METODE?.

kaveri
Download Presentation

ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ONDERWYSMETODES, -TEGNOLOGIE EN -HULPMIDDELS EDM152

  2. Ekweetnouhoekomek op spesifiekemanierekan en moetonderrigm.a.w. jy het ‘n volledigesituasieanalisegedoenoorwiejygaanonderrig. • Die vraag is nou hoe gaanekonderrig ?

  3. WATTER METODE?

  4. WATTER METODE?

  5. HOE WEET EK WATTER STRATEGIE? As jy na die UITKOMSTE kyk wat bereik moet word, moet jy jouself die volgende vrae afvra: (sien EDS) • Wat wil ek hê moet my leerders teen die einde van die onderrigperiode kan doen? • Watter kennis en insigte moet die leerders aan die einde demonstreer? • Watter vaardighede moet die leerders kan demonstreer ? • Hoekom moet die leerders die bepaalde aspekte leer? • Watter waardes, vaardighede en kennis is nodig vir die vak, en hoekom?

  6. INHOUD • Watter basiese kennis moet die leerders hê om die uitkomstes te kan bereik? • Wat is die bron van die kennis? • Watter denkwyses is nodig vir die vak wat ek onderrig? • Watter verkeerde interpretasies en opvattings is daar in die vak wat ek onderrig?

  7. PROSES • Hoe interpreteer en verstaan leerders die vakinhoud wat ek onderrig? • Hoe ontwikkel leerders die vaardighede wat ek wil onderrig? • Hoe ontwikkel leerders die waardes en houdings wat belangrik is? • Watter strategieë is geskik vir ‘n bepaalde onderrigsituasie? • Hoe moet ek my klaskamer reorganiseer om effektiewe leer te verseker? • Het leerders die nodige kennis van die strategieë wat ek wil gebruik?

  8. DIE FOKUS IS : • op LEER eerder as onderrig; • om leer te fasiliteer moet leerders aangemoedig word om te DINK; • om bogenoemde te doen moet leerders besig gehou word met die nodige AKTIWITEITE; • leerders moet die inhoud KOPPEL met dinge buite die klaskamer; • struktureer ‘n POSITIEWE LEEROMGEWING; • leer leerders HOE OM TE LEER: wat leerders leer is belangrik, maar HOE hulle dit leer is van kardinale belang.

  9. DIDAKTIESE GRONDVORME • Voordrag (lesingsmetode,toespraak, referaat):EENRIGTING KOMMUNIKASIE • Gesprek (Klasbespreking, gonsgroepe, groepwerk,) TWEERIGTINGKOMMUNIKASIE • Selfdoen (take, projekmetode,veldwerk,) SELFAKTIWITEIT DEUR DIE LEERDER ONDERWYSER FASILITEER • Evalueringsgerigte (rollespel,gevallestudie,dramatisering)

  10. KLASSIFIKASIE VAN METODES • ONDERWYSERGESENTREEDE ONDERWYSER PRAAT, VERDUIDELIK,WYS, VRAAGSTELLING • AKTIEWE METODES FASILITEER STUDENTE PRAKTYKE, GROEPWERK, SPELETJIES, BESPREKINGS, ROLLE SPEL, DRAMA, SIMULASIES, SEMINARE, HEELKLAS INTERAKTIEWE ONDERRIG • LEERDERGESENTREERDE METODES LEES OM TE LEER, PRIVAAT STUDIE, HUISWERK, WERKSOPDRAGTE, PROJEKTE, OPSTELLE, BEGELEIDE ONTDEKKING,

  11. ONDERWYSMETODE BEPLANDE HANDELING (SISTEMATIESE WERKSWYSE) VAN ‘N OPVOEDER MET DIE DOEL OM ‘N BEPAALDE KENNIS VAARDIGHEID EN GESINDHEID OOR TE DRA OM ‘N GEWENSTE UITKOMS TE BEREIK. BYVOORBEELD: Lesuitkoms: Leerderssalaan die einde van die les in staatweesom: In groepe(handeling) saamtewerkomnavorsing (bepaaldevaardigheidtebeoefen)tedoenrakende die induktiewe en deduktiewemetode (kennis)

  12. OM DIT TE KAN BEREIK MOET EK: GROEPWERK, PROBLEEMOPLOSSING DEMONSTRASIEMETODE • ‘N VERSKEIDENHEID VAN METODES GEBRUIK • BEPLAN OM LEERDERS TE RIG • DIE ONDERWYSER GEMOTIVEERD WEES • VERSKEIDENHEID VAN FAKTORE IN AGNEEM TYD,RUIMTE, MEDIA SELFKENNIS, BESLUITNEMING, REFLEKSIE,TOEPASSING, NAVORSING VLAKKE VAN ONTWIKKELING, SOSIO- EN KULTURELE EKONOMIESE

  13. HOEKOM? VIR DIE DAARSTELLING VAN OPTIMAAL GUNSTIG OMSTANDIGHEDE VIR DIE INEEM VAN AKTUELE LEERSTOF

  14. TEGNIEK • ONDERWYSTEGNIEK IS ‘N ONDERAFDELING VAN ‘N METODE M.A.W VERBESONDERING VAN ‘N METODE BV. VRAAGTEGNIEK, MOTIVERINGSTEGNIEK • DOEL OM ‘N SPESIFIEKE REAKSIE TE ONTLOK (Hoekomsêjy so? Disgoed so!) • EENKEER GEBRUIK VAN ‘N TEGNIEK IS NIE ‘N METODE NIE • HERHAALDELIKE GEBRUIK EN DIE VORMING VAN ‘N REEKS BEGRIPPE VORM ‘N METODE

  15. STRATEGIE IS ‘N BREË PLAN VAN AKSIE VIR ONDERRIG- AKTIWTEITE MET DIE DOEL OM EEN OF MEER UITKOMS TE BEREIK STRATEGIE GEE IN BREË TREKKE DIE BENADERING WAT DIE ONDERWYSER SAL GEBRUIK OM TE ONDERRIG EN AKTIWTEITE TE FASILITEER IN ‘N STRATEGIE KAN DAAR VERSKILLENDE METODES; MEDIA;AKTIWTEITE EN LEERINHOUD WEES.

  16. HOEVEEL POTE HET DIE VOORBEELD?(VRAAGTEGNIEK) PRAGTIG!(MOTIVEER-TEGNIEK) GAAN SOEK NOG VOORBEELDE MET 6 POTE(ONDERSOEKENDE BENADERING) Voorbeeld ILLUSTREER (DEMONSTRASIEMETODE) LEERDERS SOEK NOG VOORBEELDE MET SES POTE

  17. OPSOMMEND: • TEGNIEKE: Vraag Motivering • METODES Demonstrasie Ondersoekende benadering Groepwerk

  18. ONDERWYSTRATEGIE Voordrag (lesingsmetode)EENRIGTING KOMMUNIKASIE Gesprek (groepwerk,) TWEERIGTINGKOMMUNIKASIE Selfdoen (veldwerk,) SELFAKTIWITEIT DEUR DIE LEERDER ONDERWYSER FASILITEER Evalueringsgerigte ( noteer bevindings) KENMERKE VAN HELE SPEKTRUM VAN AL DIE BASIESE DIDAKTIESE (wat isdit)GRONDBEGINSELS OM DIE LEERSTOF OOR TE DRA

  19. DEDUKTIEF EN INDUKTIEF BESONDERE INDUKTIEF ALGEMENE BESONDERE DEDUKTIEF ALGEMENE

More Related