120 likes | 446 Views
TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS. EDM152. Media en die gebruik daarvan. OBJEK (model, kaart , video, swartbord ) wat opvoeders GEBRUIK of wat hulle vir leerders gee om te gebruik om spesifieke uitkomste te DEMONSTREER ( verskeidenheid van leerervarings )(Jacobs;229.
E N D
TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS EDM152
Media en die gebruik daarvan • OBJEK (model, kaart, video, swartbord) watopvoeders • GEBRUIK of wathullevirleerders gee omtegebruikomspesifiekeuitkomstete • DEMONSTREER(verskeidenheidvan leerervarings)(Jacobs;229
VOORDELE • Motiveer leerders • Verseker leerder deelname • Voorsien in die individuele behoeftes van leerders • Dra by tot ‘n stimulerende ervaring NADELE VIR DIE GEBRUIK VAN MEDIA • Duur • Verwar met vermaak • Ondermyn persoonlike kontak • Kan miskonsepsies tuisbring(grootte, kleur)
PERSEPSIES • Beskou as basis vir effektiewe leer • Leer deur stimuli • Inligting versamel 3% ruik, 3% proe, 6% raak, 13% hoor en 75% sig (NB van holisties ontwikkeling) • Onthou: • 10% wat lees;10% hoor;65% sien en hoor onthou jy
WAT IS ‘N PERSEPSIE ? • Twee prosesse • Versamel van inligting • Dekodering van inligting in brein waar inligting gestoor word Definieer as die: aktiewe akkurate interpretasie van sensoriese indrukke of inligting ontvang d.m.v die sintuie vanuit die omgewing om sodoende sinvolle en effektiewe leer te verseker
PERSEPSIE SENSORIES HERROEP
PRESEPSIES IN DIE ONDERRIG -LEERSITUASIE Onderwyser moet abstrakte konsepte d.m.v. konkrete en sigbare voorbeelde verduidelik: • Ondersteun gesproke woord • Geheue • Verbind met vorige kennis • Gebruik sintuie • Aktief betrokke • Bevoegdheid van die onderwyser
ONDERRIGMEDIA AS MEDIUM OM INLIGTING OOR TE DRA • DIGITALE SISTEEM Digitale simbole is baie abstrak effektiewe leer kan net plaasvind as die simbole geïnterpreteer kan word –moet simbole ken. ABCDE / +-X • IKONIES SISTEEM Prente beelde voorstellings moet deel wees van die ikoniese sisteem is minder abstrak meer konkreet. Kan inligting bekom van prente. • ANALOË SISTEME Is meer gerig en indirekte oordrag van inligting. Stemkwaliteit, ritme, musiek, dans. Kan uiting gee.