250 likes | 823 Views
B Ed Senior en Verdere Opleiding en Onderwysfase VOO TEGNOLOGIE WELKOM By die NWU POTCHEFSTROOMKAMPUS “PUKKE” . FACULTY OF EDUCATION SCIENCES VISION
E N D
B Ed Senior en Verdere Opleiding en Onderwysfase VOO TEGNOLOGIE WELKOM By die NWU POTCHEFSTROOMKAMPUS “PUKKE”
FACULTY OF EDUCATION SCIENCESVISION The Faculty provides training for an advantage, execute research of excellence and deliver professional services in the areas of education and training according to the Christian life view in Afrikaans and English.
7 ROLLE VAN DIE ONDERWYSER • Fasiliteerder van leer • Interpreteerder en ontwerper van leerkurrikulums en onderrigleermedia • Leier, administreerder en bestuurder • Lid van die gemeenskap, landsburger en pastor • Leerder, navorser en lewenslange leerder • Assesseerder • Vakspesialis
VERPLIGTE MODULES VIR ALLE B.ED PROGRAMME • Fundamentele (Fundamentals) 11 modules • Vakke wat ‘n bydrae maak tot beter onderwyser • Kern (Core) 12 modules • Opvoedkundige vakke en boustene • Keuse (Electives) 22 modules • Vakgebied waarin student ’n “Expert” sal word
HOEKOM VOO TEGNOLOGIE ? Globale tekort aan Tegnologiese beroepe noodsaak meer Tegnologies geletterde Leerders /Mense Goeie Leerarea Tegnologie Onderwysers in alle laerskole word benodig. Meer leerders moet in die VOO fase in die Ingenieurs en Tegnologie veld studeer Goeie Spesialis Tegnologie Skole en Onderwysers word benodig Bogenoemde veroorsaak ‘n tekort van Opgeleide Tegnologie onderwysers Goeie B.Ed programme soos die Fakulteit Opvoedings wetenskappe NWU Potchkampus
TEGNOLOGIE KEUSEMODULLES • Kies spesialisasie in een van die volgende Tegnologie Rigtings • Elektriese Tegnologie 11 modules • Meganiese Tegnologie 11 modules • Siviele Tegnologie 11 modules • Ingenieurs Grafika 11 modules en Ontwerp (VERPLIGTEND)
Elektriese Tegnologie Electrical Technology focuses on the understanding and the application of electrical and electronic principles and the technological process inherent in the production of products, services and systems in order to improve the quality of life Electrical, Logic and Electronics systems
Meganiese Tegnologie Mechanical Technology focuses on technological processes from conceptual design to practical problem solving, as well as the application of scientific principles. The subject provides scope for the improvement of the different processes, services and systems used in the production and manufacturing of goods and products used to enhance the quality of life of both the individual Motors, Fitting and Turning and Mechanical systems
Siviele Tegnologie Civil Technology focuses on problem solving and the application of scientific principles. It creates and improves the Built Environment that enhances the quality of life of both the individual, society and the environment. Woodworking, Civil and Building systems
Ingenieurs Grafika & Ontwerp Engineering Graphics and Design is the integration of cognitive and manipulative skills used to design and communicate graphically. It is a combination of lines, symbols and signs used to render services and design processes and systems that contribute towards economic growth and enhanced quality of life. Technical drawings, Electrical, Civil and Mechanical
Gesogte Kwalifikasie 100% van Tegnologie/Technika studente kry werk Vanaf 2007 het ons studente voor die afloop van hulle studies reeds meer as 2 moontlike aanbiedings by skole Laerskool (AOO Tegnologie, Senior fase) Hoërskool (AOO & VOO Tegnologie, Ingenieurs grafika en Spes Vakke VOO Kolleges (Tekene, Elektries, Motor, Houtwerk, Pas en Draai en Tegniese Wiskunde ) Opleiding Sentrums van nywerhede
ADDISIONELE INLIGTING • Praktiese Onderwys • Kies eie skool, 8 weke per jaar. • Word in derde en vierde jaar “gekrit” • Eie kostes • SBO (Skool gebaseerde opleiding) • Vanaf 3de of verkieslik 4de jaar • Mag geen vakke sleep nie • Skool moet geskikte vennoot wees. • Ekstra vakke • Tot 32 addisionele krediete per semester op kampus • Met toestemming van Direkteur • Geen rooster botsings
Tolkdienste • Kwalifikasie Verbetering • B.Ed. Honneurs M.Ed. P.hd • Beurse / Finansies • Fundza Lushaka ( Leer die nasie) beurse spesifiek vir onderwysers opleiding . ± R45 00,00 per jaar • NISFAS Alle studie rigtings spesifiek aan behoeftiges • Studie lenings • Universiteit prestasie toekennings (sport /leierskap/ akademies/ kultuur/ taal ) Beursafdeling : GEBOU F19 het vorms en meer inligting Mnr Danie Heffer.
Toelating VOLLE VRYSTELLING Student moet vir toelating tot graadstudies in ten minste 4 angewysde vakke (50-59%) vlak 4 behaal het . Lewensoriëntering word nie in ag geneem nie • Taalvereiste: ‘n Slaagsyfer van 50-59 % (vlak 4) in die taal van leer en onderrig op Huistaal- of Eerste Addisionele Taalvlak. • APS-Telling (B.Ed 21): Die resultate behaal in vier Aangewysde Vakke plus twee NSS-vakke word in berekening gebring. Die resultate behaal in Lewensoriëntering word nie in berekening gebring nie. • Wiskunde vlak 3 (40-49%) Enige Tegnologie Vak en Natuurwetenskappe kan as aanbeveling dien . TOELATINGSKANTOOR: F20 Me Barbra Nolte
APS TELLING • Die prestasie behaal in 6 vakke ( 4 moet in die aangewysde en 2 ander) word gebruik om die APS-telling te bereken • Die APS-telling behaal in Lewensoriëntering (LO) word nie in berekening gebring by die berekening van die APS-telling nie. NSS beoordelings kode APS-telling 7(90 - 100 %) 8 7 (80 - 89 %) 7 6 (70 - 79 %) 6 5 (60 - 69 %) 5 4 (50 - 59 %) 4 3 (40 – 49 %) 3 2 (30 – 39 % ) 2 1 (0 – 29 %) 1
2 TEACH IS 2 TOUCH A LIFE 4 EVER Programleier Arno Combrinck 018 299 - 4321 Arno.combrinck@nwu.ac.za