850 likes | 2.78k Views
LOOP EN VAL. Louis Esterhuizen. Loop en Val. Spreker praat direk met Matthews Motshwarateu – maak die gedig meer persoonlik. Dat dit so sou eindig ?. Vraag in r1 en 2 beklemtoon sy skok en ongeloof Kan nie glo dat Matthews se lewe so so eindig nie .
E N D
LOOP EN VAL Louis Esterhuizen
Loop en Val • Sprekerpraatdirek met Matthews Motshwarateu – maak die gedigmeerpersoonlik
Datdit so soueindig? • Vraag in r1 en 2 beklemtoonsyskok en ongeloof • Kan nieglodat Matthews se lewe so so eindignie.
Sy talent en komieklikestylr3-5 • Baiewedlope • Baieoorwinnings • Komieklikestyl van hardloop en sybynaam • Ten spyte van syvoorkoms was hy ‘n voorbeeld van totaletoewyding
r6-9 beklemtoonongeloofdathy so gesterf het • Baiemedaljesverower en rekordsverbeter/behaal • Klem op hoe maklikhygewen het • Dit het gelykasofhy self konbesluit of hysouwen of nie
r 9-10 Sydood • r9eindig met die woord ‘doodgeskiet’ – funksioneel: woordkryprominensie • Dit was sylaastewedloop – die wedloop van die lewe
r11-17 Die gebeuretydens die rooftog • Hyvaloor die wenstreep • Dit is die eindstreep van sylewe; die eindpunt • Kort reels beklemtoonsykortlewe • Eersberoemdeatleetsterfsonderroemomdathy die wedloopverloor • Niemandkan teen die Doodwennie • Wenner: die Dood/moordenaar
Slotreëls • Verwysna Matthews watna die skieteryneerval en huiswaartskruip • Vroeërwas hy op pad huis toe – het huiswaartsgekeer • “Huiswaarts” vs “hulpwaarts” • “Hulpwaarts” beklemtoonsyhulpeloosheid en staan in kontras met “triomfantelik” in reël3 • Ironies dat so ‘n beroemde man so moetsterf