1 / 10

Die Internet

Die Internet. Die internet word nie net groter in die aantal mense wat gekonnekteer is nie, maar ook in die volgende areas:. Die Internet word al hoe vinniger. Meer lande word gerekenariseerd. Die kommunikasie mediums verbeter. Rekenaars word vinniger en meer effektief.

lot
Download Presentation

Die Internet

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Internet

  2. Die internet word nie net groter in die aantal mense wat gekonnekteer is nie, maar ook in die volgende areas: Die Internet word al hoe vinniger. Meer lande word gerekenariseerd. Die kommunikasie mediums verbeter. Rekenaars word vinniger en meer effektief. Die groei van die Internet Daar is tans meer as 500 miljoen rekenaars gekonnekteeraan die Internet.

  3. Die Internet is feitlik onbeperk in die verskeidenheid informasie waartoe jy toegang het. Jy kan informasie kry van skoolwerk, stokperdjies, nuus, besighede en nog baie meer. Daar is ook ander dinge soos: E-pos (Elektroniese Briewe)“Streamed Video” Radio stasies Elektroniese Bankwese (Online Banking) Waarom konnekteer na die Internet?

  4. JY BENODIG DIE VOLGENDE: Rekenaar Modem Telefoon lyn ISP (Internet Service Provider) Hoe konnekeer jy na die Internet?

  5. Die WWW is ’n globale informasie netwerk, waar informasie gesien kan word in die vorm van Web bladsye. ’n Web bladsy kan gelees word deur ’n “Web Browser” soos bv. Microsoft Internet Explorer. Die soek van informasie kan makliker gemaak word deur die gebruik van Soek Enjins soos bv. www.yahoo.com Title Bar Die Wereld-Wye-Web (WWW) Vertical Bar Browsing Area Status Bar

  6. E-pos is ’n “feature” wat jou toelaat om elektroniese briewe te stuur deur middel van van ’n telefoon lyn. Die voordele van E-pos: Is goedkoop en vinnig. E-pos neem gewoonlik sekondes of enkele minute. Gewone pos (snail mail) neem gewoonlik ’nweek. Wat is E-pos? (Elektroniese Briewe)

  7. Gewone briewe gaan na die Sentrale Poskantoor. • E-pos na jou ISP (Internet Service Provider). • In beide gevalle sal pos terugkom as die adres verkeerd is. Die stuur van E-pos

  8. Gewone pos sal die Ontvanger sy posstukin sy posbus ontvang. Die Ontvanger van die e-pos sal sy boodskap(pe) in sy “Inbox” van sy e-pos program kry. Om dit te kan lees moet jy eers konnekteer tot die Internet en die boodskappe aflaai (“download”). Die ontvang van E-pos

  9. E-pos is relatief veilig en die meeste E-pos boodskappe is teks gebaseer en ’n teks leêr kan nie ’n virus bevat nie. ’n Virus is gewoonlik ’n tipe programmetjie of ’n “exe”. Boodskappe wat egter in HTML formaat gestuur word, kan ook ’n tipe virus bevat. Meeste E-pos virusse word as ’n “attachment” gestuur. Moenie ’n “attachment” oopmaak as dit ’n extension “EXE” het en jy is onseker van wie dit kom nie! E-pos Virusse

  10. Die Einde

More Related