170 likes | 458 Views
Teorieë en Benaderings in Gemeenskapsontwikkeling Historiese agtergrond van gemeenskapsontwikkeling Yolanda van Huyssteen 11 Februarie 2013. WELKOM!. Baie welkom ! Dosent funksie Fasiliteerder Waardevolle en effektiewe leerervaring Formaat van sessies Interaktief.
E N D
Teorieë en Benaderings in GemeenskapsontwikkelingHistorieseagtergrond van gemeenskapsontwikkelingYolanda van Huyssteen11 Februarie 2013
WELKOM! • Baie welkom! • Dosentfunksie • Fasiliteerder • Waardevolle en effektiewe leerervaring • Formaat van sessies • Interaktief
Gemeenskapsopvoeding • Studente se insette en vrae • Gedurende sessie • Na afloop van die sessie • Voorbereiding van sessies • Voorbereiding baie belangrik • Lees • Skryfvraeneer en bring saam kontaksessie toe
Gemeenskapsopvoeding • Algemeen • Datums vir inhandiging van werksopdragte • Plagiaat • Begin vroeg – as iets nie verstaan, vra. • Geen uitstel • Onduidelikheide? • Enige vrae?
Inleiding Alvorens daar na teorieë en benaderingsgekyk word, moet die konteksverstaan word – bepaaldekontekste gee aanleiding tot bepaaldeteorieë en benaderings. • Proses van teorievorming: • Gelees • Vraaggevra: Wat is probleem? • Vraaggevra: Hoe gaan ons dit aanspreek? • Rolspelers
Teorieë en benaderings • Om die konteks te verstaan, moet onseers die oorsprong / geskiedenisverstaan, anders word die probleemoplossingsmoontlikhedegekortwiek. • Vroeëontwikkeling van gemeenskapsontwikkeling: • Nie ooreenstemming • Inisiatiewe is geloods tot voordeel van groepe / dele van ‘n groep • Verledeprobeer om hul eie welstand te verbeter • Tsunami (Japan) • Hoe sou huldestyds op die uitdaging reageer het? • Midgely (1995) beweer dat gemeenskapsontwikkeling in die 1940’s ontwerp is deur kolonialeowerhede • Britseowerheid
Teorieë en benaderings • Term gemeenskapsontwikkeling is in einde 1940’s wêreldwyd gebruik • Koueoorlog (1950 & 1960) - Konsepbereik ‘n hoogtepunt • VSA: beskou as instrument om demokrasie te vestig • Griekeland, Korea & Birma: Werksgeleenthede • Historiese Ontwikkeling van gemeenskapsontwikkeling in verskillende kontinente • Noord – Amerika • Progressiewe era • New Deal era • Stedelikevernuwingsprogram en area herontwikkeling • War on Poverty era • Nixon en Reagen eras • Clinton era • Bush era
Teorieë en Benaderings • Europa – Ierland • Asië – Indië • VSA – Noord - Amerika • Verskillende eras • Kom ooreen met periode waartydensbepaalde president staatshoof was
Teorieë en Benaderings • Progressiewe era: • Weerstand teen individualistieseverklarings van armoede en sosiale wanorde • Intervensies moet omwattend, samewerkend en gefokus wees op deelname • Settlement house movement • Verskil tussen landelike en stedelikegebiede • Gefokus op intervensies op mikro- of gemeenskapsvlak • Inwoners te integreer in die grotergemeenskap.
Teorieë en Benaderings • New Deal era • President Franklin Rooseveldt • Nuwe benadering tot onderontwikkeldegemeenskappe • 1930’s geloods • Spreek werkskepping, grondbesit, behuising, infrastruktuur en welstandaand • Federaleregering prominent – gemeenskap spreek eie behoeftes aan • Wet op behuising (meesinvloedrykewetgewing) • WPA (gestig in 1935)
Teorieë en Benaderings • Stedelikevernuwingsprogram en area herontwikkeling: - Armoede neem toe in sentralestede in 1940’s en 1950’s • Primêre doel om krotbuurte te verwyder om stadsentra te vernuwe en middelklasinwoners terug te lok na middestede • ARA fokus op werkloosheid • Versakaf lae rentelenings aan besighede wat bereid was om in agtergeblewegebiede te bly en steeds sake te doen • War on Poverty era: • Middel 1960’s: CAP, Model Cities & SIP deel van War on Poverty • CAP meesomstrede • Model cities voorsien subsidies om lae-inkomstewoonbuurte te verbeter • SIP verhoogvlak van deelname van die armes– nie suksesvol
Teorieë en Benaderings • Nixon en Reagan era: • Gee meer beheer aan plaaslikeregerings en state • Skep van CDBG’s in 1074 • Driedoelwitte: • Lae en middelklasgesinne te bevoordeel • Krotbuurte uit die weg te ruim of te voorkom • Dringende behoeftes in die gemeenskap aan te spreek • Besnoeing van federalegemeenskapsontwikkeling het grootsteimpak gehad • Clinton era: • EZ/EC • Ekonomiesegeleenthede te stimuleer • Verantwoordelikhede aan plaaslikeamptenare begin gee
Bush era • Word onthou vir geloof-gebaseerdeinisiatief • Europa – Ierland • Wortelslê in kooperatiewebeweging in vestiging van Muintir na Tire • Bevorderkonsep van aktiewedeelname • Eers in 1990’s deel van hoofstroom denke geword • Groei was deelsreaksie op mislukking van tradisionelebenaderings tot armoede • Gedurende 1970’s het vrouebewegingbelangrikerolgespeel in die bevorderingvan direkteaksie (Motherway, 2006) • Aanspreek van armoedebelangriketema • In 1990’s was daar toenemendbelangstelling in regeringsbenadering en toenemende aanvaarding van die belangrikheid van deelname en insluiting
1991 was instelling van plaaslikevennootskapsmaatskappye om krisis van werkloosheid te koordineer • Doel was om dienslewering te verbeter en beleid te ontwikkel, terwylhul stem het in die proses • Teen 2000 sy doelwittebereikitvekonomiesegroei, maar minder suksesvol met betrekking tot armoede en uitsluiting • Vennootskappe bly kern van regering se beleid • Het ontstaan van gemeenskapsontwikkeling te danke aan die volgende: • Nasionale en EuropeseUnie – Programme • Vennootskapsooreenkoms • Plaaslikeregeringstrukture • PlaaslikeOntwikkelingsprogramme
Asië – Indië: • Driebelangrikebakens • Oorsprong van gemeenskapsontwikkeling as gevolg van stigting van die Instituut vir LandelikeHeropbou in 1921 • Benadruk die gebruik van plaaslikehulpbronne sowel as die belang van geintegreerdebenadering • Tweede baken is Gandhieselandelikerekonstruksieeksperiment in 1931 • Benadrukselfvoorsiening en houdingsveranderings as vereistes vir gemeenskapsontwikkeling • Derdebaken is kolonialebenadering tot gemeenskapsontwikkeling • Ettawah 1948 • Landbouproduktiwiteit en plaaslikebedryfgefokus • Gerig op behoeftes van die plaaslikebevolking • Sukses is toegeskryf aan volgende aspekte: • Behoeftes is deur middel van probleem georiënteerderaamwerkgeidentifiseer
Teorieë en Benaderings (Vervolg) • Sterk persoonlikheid van projekleier • Implementering en uitvoering deur goed opgeleidebeamptes • Sukses lei tot nasionaleimplementering, maar egter minder suksesvol • Nie plaaslikeinisiatiefaangemoedig nie en plaaslike leierskap is nie ontwikkel nie • Plaaslike elite het meer as arm inwonersgebaat by die projek.
Teorieë en Benaderings ENIGE VRAE???? Voorbereiding vir kontaksessie 2 • Afrika – Suid-Afrika (bl22 begin) • Gaan deur gevallestudie • Bring vraeklas toe • Tot volgende week