1 / 14

Bestuurder

Gawes (Talente). Geleenthede (Tyd). Grond (hele aarde). Geld. Rentmeester. Bestuurder. ( Aanspreeklik). 4 x G’s. Bybel oor Geld & Besittings. 2300 verse. 18/38 gelykenisse. Lukas. Jakobus. Offervaardigheid (Dankbaar!). O.T. = 10 % (plus). N.T. = volgens vermoë.

Download Presentation

Bestuurder

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Gawes (Talente) • Geleenthede (Tyd) • Grond (hele aarde) • Geld Rentmeester • Bestuurder (Aanspreeklik) 4 x G’s

  2. Bybel oor Geld & Besittings • 2300 verse • 18/38 gelykenisse • Lukas • Jakobus Offervaardigheid (Dankbaar!) • O.T. = 10 % (plus) • N.T. = volgens vermoë

  3. Skriflesing: 2 Kor 8:1-15 Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 1. Verhouding met Here 2. Waarom vrygewig 3. Here se beloftes bly waar

  4. Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 2 Kor 8:2,5 … al was hulle baie arm, hulle was ryk in vrygewigheid, …want eers het hulle hulleself aan die Here gegee en toe aan ons. Dit is soos God dit wil. 1. VERHOUDING MET HERE Slotsom:DANKBAAR = VRYGEWIG

  5. Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 2.1 Voorbeeld van ander 2. WAAROM VRYGEWIG Masedonië Ywer van ander 2 Kor 8:8: Ek gee nie 'n opdrag nie, maar ek wys julle op die ywer van ander om daardeur die opregtheid van julle liefde te toets.

  6. Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 2.2 Voorbeeld van Christus 2. WAAROM VRYGEWIG 2 Kor 8:9: Julle ken die genade van ons Here Jesus Christus: hoewel Hy ryk was, het Hy ter wille van julle arm geword, sodat julle deur sy armoede ryk kon word.

  7. Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 2.3 Eie verlede 2. WAAROM VRYGEWIG 2 Kor 8:11: Maak die werk nou ook klaar. Die ywer om uit julle beskikbare middele die insameling af te handel, moet net so groot wees as die gewilligheid waarmee julle dit begin het.

  8. Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 2.4 Here neem aan 2. WAAROM VRYGEWIG 2 Kor 8:12: As die goeie wil daar is en iemand gee volgens wat hy het, neem God die gawe aan. Hy verwag nie van hom wat hy nie het nie.

  9. Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 2. WAAROM VRYGEWIG 2.5 Ewewig 2 Kor 8:13-15:13Ek bedoel nie dat julle gebrek moet ly om ander te kan help nie; maar sodat daar ewewig sal wees, 14moet julle wat nou oorvloed het, dié help wat gebrek ly. Dan, as hulle weer oorvloed het en julle gebrek ly, kan hulle julle weer help. So kom daar ewewig. 15Daar staan ook geskrywe: "Dié met baie, het nie te veel gehad nie, en dié met 'n bietjie, nie te min nie."

  10. Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid DANKBAAR = VRYGEWIG 1. Verhouding met Here 2. Waarom vrygewig 2.1 Voorbeeld van ander 2.2 Voorbeeld van Christus 2.3 Eie verlede 2.4 Here neem aan 2.5 Ewewig 3. Here se beloftes bly waar

  11. Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 3. HERE SE BELOFTES BLY WAAR 3.1 Toets My… Mal 3:10: Bring die volle tiende na die voorraadkamer toe sodat daar iets te ete in my huis kan wees, en toets My hierin, sê die Here die Almagtige. Toets My of Ek nie die vensters van die hemel vir julle sal oopmaak en vir julle reën sal uitgiet, meer as wat julle kan gebruik nie.

  12. Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 3. HERE SE BELOFTES BLY WAAR 3.2 God is by magte 2 Kor 9:8: En God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en volop kan bydra vir elke goeie werk.

  13. Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 3. HERE SE BELOFTES BLY WAAR 3.3 God sal voorsien Fil 4:19: En my God sal in elke behoefte van julle ryklik voorsien volgens sy wonderbaarlike rykdom in Christus Jesus.

  14. Paulus se oproep tot Christelike vrygewigheid 1. Verhouding met Here 2. Waarom vrygewig 3. Here se beloftes bly waar 3.1 Toets My 3.2 God is by magte ... 3.3 God sal voorsien ...

More Related