180 likes | 604 Views
[Besigheid se naam]. Besigheids plan. Hoekom wil ek my eie besigheid hê?. Maak ‘n lys van redes. Watter tipe besigheid sal vir my werk?. Waarvan hou ek? Het ek enige stokperdjies of belangstellings wat ek kan gebruik? Watter vaardighede het ek / is ek besig om te ontwikkel?
E N D
[Besigheid se naam] Besigheids plan
Hoekom wil ek my eie besigheid hê? • Maak ‘n lys van redes
Watter tipe besigheid sal vir my werk? • Waarvan hou ek? • Het ek enige stokperdjies of belangstellings wat ek kan gebruik? • Watter vaardighede het ek / is ek besig om te ontwikkel? • Wat beskou ander mense as my sterkpunte? • Hoeveel tyd het ek om die besigheid te bedryf?
Watter rol sal my besigheid in die mark speel? • Watter diens of produk gaan ek verkoop? • Hoe kan ek 'n behoefte skep vir hierdie produk of diens? • Is my idee prakties? • Sal hierdie idee 'n behoefte in die mark vul? • Hoe gaan my besigheid anders wees as die kompetisie? • Het ek enige kompetisie?
Watter toerusting gaan ek nodig hê? Watter voorraad gaan ek nodig hê? Toerusting en voorraad
Teikengroep? • Aan wie gaan ek my produk of diens verkoop (teikengroep)?
Finansiering • Gaan ek finansiering nodig hê om voorraad en toerusting aan te koop?
Hulpbronne • Watter hulp het ek nodig?
Plek • Vanwaar sal ek my besigheid bedryf?
Wat gaan my besigheid se naam wees? • Skep ‘n kreatiewe en oorspronklike naam vir jou besigheid • Ontwerp ‘n “logo” vir jou besigheid
Bestuur finansies • Hoe gaan ek my finansies bestuur?
Risiko’s Maak ‘n opsomming van die moontlike risiko’s van die besigheid Spreek dit aan Maak ‘n opsomming van hoe hierdie risiko’s opgelos gaan word Mylpale Voorspel die moontlike mylpale wat jy deur hierdie besigheid kan bereik Risiko’s en Mylpale
Besigheid se slagspreuk • Skep ‘n slagspreuk vir jou besigheid wat mense sal aanspoor om jou produk te koop of van jou diens gebruik te maak