80 likes | 501 Views
Selle ,. Weefsels en. Molekulêre studies. Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool. Na afloop van die afdeling moet jy die volgende uitkomste bereik: Ten volle met die bou en funksies van chromosome vetroud wees. Meiose kan definieer. Die behoefte aan meiose kan verduidelik.
E N D
Selle, Weefsels en Molekulêre studies Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool
Na afloop van die afdeling moet jy • die volgende uitkomste bereik: • Ten volle met die bou en funksies van chromosome • vetroud wees. • Meiose kan definieer. • Die behoefte aan meiose kan verduidelik. • Die proses van meiose kan beskryf. • Die besonderhede van oorkruising kan verduidelik. • Verskille tussen mitose en meiose kan uitwys.
In ‘n normale selkern kan ons dit soos volg voorstel M O E D E R L I K V A D E R L I K
Manlik Vroulik Hierdie is homoloë chromosome. Hulle het…
Manlik Vroulik Dieselfde vorm Dieselfde grootte Dieselfde soort genetiese eienskappe
Profase 1: • Die chromatiennetwerk • draai af, dit verdik en verdig • en vorm nou chromosome. • Chromosome het nou twee • identiese chromatiedes. • Chromosome lê bymekaar in homoloë pare. • Ons noem dit nou bivalente. • Nou vind oorkruising plaas van genetiese • inligting tussen die vaderlike en moederlike • chromosome (word in vlg skyfie hanteer).
Oorkruising(vervolg) • Plekke van oorkruising word • chiasmata genoem. • Die chromosome skei dan weer. • Elke chromatied het nou stukke • of ‘n stukkie van sy homoloë • maat. • Doel van oorkuising: • Oorkruising veroorsaak vermenging van gene-tiese inligting sodat elke chromosoom gene-tiese inligting van beide ouers bevat. Dit het variasie in die nageslag tot gevolg. Kyk na die volgende animasie om oorkruising vir jou nog duideliker te maak