120 likes | 502 Views
Stywe nek. Uitkomste. Moet vertroud wees met die kliniese beeld van ‘n akute gesluite gewrig servikaal en ‘n diskogene gesluite gewrig .
E N D
Uitkomste • Moet vertroudwees met die kliniesebeeld van ‘n akutegesluitegewrigservikaal en ‘n diskogenegesluitegewrig. • Moet vertroudwees met die algemeenstefisioterapeutiesebehandelingsprotokolvir ‘n pasiënt met ‘n tipieseakutegesluitegewrigservikaal en ‘n diskogenegesluitegewrig.
Tipes • Postureel • Atlanto-aksialerotasiefiksasie • Spasmodiesetorticollis • Histeriesetorticollis • Styweneka.g.v. spiere
Geskiedenis • Pynlosekontraktuur van een van die sternocleidomastoïdspiere • Gee aanleidingdatnekfikseer word in syfleksienage-affekteerdekant en rotasiewegdaarvan • Geenbehandelingkan lei tot permanenteposturaledeformiteit
Akuteservikalesluiting • Skielikeaanvangs • ‘n Klapgeluid word gehoor • Skielikeongekontroleerdebeweging • Algemeenstetussen C2/C3 • Sinovialevasknyping • Gelokaliseerd tot mid servikale area • Erge, skerppyn met proksimaleverwysings – as pasiëntuitposisieprobeerbeweeg
Akuteservikalesluiting(vervolg) • Merkbarelateralefleksie, geringefleksie/rotasieweg van pyn • Tydens PAIVMS’s lokenigebewegingwatgewrigspasieverminder, die bekendepynuit
Behandeling • Probeergewrig so vinnigmoontlikontsluit • Longitudinaalin posisie van deformiteit • Rotasieen lateralefleksieGraad IV- • Gewrig MOET dag 1 ontsluit word • Verderebehandeling is gerig op pynverligting, spierspasma en herstel van vollegewrigsmobiliteit
Traumatieseaanvangs • Geskiedenis van trauma bv stamp teen kop • Indiennie dag 1 ontsluitnie: Manipulasie Versterking Spierspasma
Diskogenegeslotenek • Geleidelikeaanvangs • Geenspesifiekebeweging • Kan wakker word met gesluitenek • Enigevlaktussen C2-C7 • Diskus • Nek pyn • Ergstepyn is oormedialeskapula area (Cloward area’s) • Dieppyn
Diskogenegeslotenek(vervolg) • Merkbarefleksie, lateralefleksieweg van pyn • Ekstensie, lateralefleksie en rotasienapynlikekant is styf, maarniegebloknie
Behandeling • Intermitterendekonstanteservikaletraksie • Transversbeweging • Unilateral PA • Rotasie en lateralefleksie • Longitudinaalkefaal Graad I, II en IV-
Behandeling(vervolg) • Met distalesimptomeduurbehandelinglanger • Stadigeherstelindienanderstrukturebvdura en senuweewortelooksimptometoon • Beperking van ekstensie is dikwelseen van die tekenswatoorblynabehandeling • Sentrale PA Graad IV krydikwelstekenskoon