90 likes | 305 Views
ALTERNATIEWE PERSPEKTIEF TOT KLIMAATSVERANDERING . L. De Wet. INLEIDING. Opsomming van wat ons tot dusver geleer het: Klimaatsverandering Verandering / verskuiwing in die langtermyn gemiddelde. Daar is geen bewyse van so ‘n verskuiwing .
E N D
INLEIDING • Opsomming van watons tot dusvergeleer het: • Klimaatsverandering • Verandering/verskuiwing in die langtermyngemiddelde • Daar is geenbewyse van so ‘n verskuiwing. • Afmetings van die sonvlekdata (1700-2006) en riviervloeitoon ‘n droëperiode van 11 jaar lank gevolgdeur ‘n natperiode van 11 jaar lank (Tyson, 1987 en Alexander, 2008).
INLEIDING • Vanaf die (sikliese) data kanons ‘n droëperiodevanaf 2009-2016 voorspel. • Klimaat is veranderlik en sluit in uiterstes, maargevolge van klimaatsverandering is niehoofsaaklikantropogeniesnie. Natuurlikeveranderlikheidspeel ‘n baiebelangrikerol. • Die “nie-skeptiese” sektor of “nie-twyfelaars” is van meningdatglobaleverwarmingsalvoortgaan en dat die Ta nootweersaldaalnie, maardaar is baieanderwetenskaplikes en “twyfelaars” watmeendaarvind ‘n globaleverkoelingplaas.
INLEIDING • Die twyfelaars het al bewysdatstralingglobaleoppervlaktemperatuurbeinvloed (niekweekhuisgasvrystellingsnie). • Voorstelling: Kykna die FEITE, gebruik u logika en besluitdan op watterkant van die saak u gaankies.
Plaaslikontwikkeldeklimaatsmodelbewysbaar (Alexander, 2007) • Resultatevanaf Alexander verwysing: • Figuur 1 – Model is gebasseer op 21-jarige periodisiteit in die data. • Daar is ‘n toename in reënvalrelatief tot die gemiddelde. (2006-2009). • Publikasiesdeurklimaatsveranderingwetenskaplikeshouegtervoldaar is ‘n afname in reënval in hierdiegebied. • Waargenome (maks. en min.) jaarliksereënval (Figuur 1) en waargenomeriviervloei (Figuur 2) gedurende die afgelopejare (8,9,10,11,12,13) is laer as die historieserekord (jare 1,2,4,6). • KlimaatsveranderingliteratuurmeenGlobaleverwarmingsal lei tot toenames in droogtes en vloede – maarhierdieverskynsel het tot nou toe nogniegebeurnie.
Plaaslikontwikkeldeklimaatsmodelbewysbaar (Alexander, 2007) • Figuur 2 – Die gemiddeldewaardes van die voorspellingvir die volgendetienjaar (2008 – 2017 of jare 14 – 23) is almal (behalwe 2007/2008) minder as die langtermyngemiddeldeafloop (MAR). • ------------------------------------------
KLIMAATSVERANDERING NOTAS • SIEN ANDER NOTAS (2-KV notas 2009.doc) & verwys. op I-learn.