80 likes | 823 Views
Identifiseer en pas jou eie leerstyl toe. ʼn Leerstyl is die manier waarop jy leer en inligting onthou. Aktiwiteit 1. Uitslae. Vasvra “ A ” = Visuele Vasvra “ B ” = Ouditiewe Vasvra “ C ” = Spierbewustheidsleerder Vasvra “ D ” = Lees en Skryf.
E N D
ʼn Leerstyl is die manier waarop jy leer en inligting onthou.
Uitslae • Vasvra “A” = Visuele • Vasvra “B” = Ouditiewe • Vasvra “C” = Spierbewustheidsleerder • Vasvra “D” = Lees en Skryf
Watter leerstyl het die meeste regmerkies??? Ek het ontdek dat ek hoofsaaklik ʼn _____________ leerder is. Ek is ook ʼn ______________ leerder.
Pas joueiestudiestyl toe • Kies ʼn bladsy uit ʼn handboek wat jy vir ʼn toets moet leer. • Gebruik jou studiestyl en jou L.O boek. • Skryf ʼn kort paragraaf waarin jy verduidelik hoe jy leer. Om hiermee te help, kan jy die inligting gebruik in Kwartaal 1.