790 likes | 1.74k Views
Sistemiese siektes en die Muskuloskeletale Sisteem. Johan van Rensburg. Sistemiese siektes en die Muskuloskeletale Sisteem. Endokrien geassosieerd. Wanneer om okkulte endokrinopatie te vermoed ?. Beklemmings Neuropatie ( Karpale tonnel Sindroom ).
E N D
Sistemiesesiektes en dieMuskuloskeletaleSisteem Johan van Rensburg
Diabetes Mellitus • Intrinsiekekomplikasies • Toestande met ‘n verhoogdeinsidensie
Intrinsiekekomplikasies Neuro-vaskulerprominent
Diabetiesecheiroatropatie(diabetiesehand sindroom van beperktegewrigsmobiliteit)
Diabetieseartropatie: neuropatiesegewrigsiekte, voete (klinies en radiografies)
Diabetieseamiotrofie • Diabetieseneuropatiegekarakteriseerdeurpynlikespieratrofie en swakheid. • Die ondersteledemate word geaffekteer en aantasting is tipiesasimmetries.
Toestande met ‘n verhoogdeinsidensie • Verhoogdeneerslag van abnormaleproteien • Verhoogdegroeifaktore • Verminderdeimmuniteit
Tiroied • Hipotiroiedisme • Hipertiroiedisme
Hipotiroiedisme • Tonnel (karpale) sindroom • Raynaud se fenomeen • Pynlikespiere met bevindingewatnie van fibromialgieonderskeikan word nie • Proksimalespierswakheid en styfheid met verhoogde CK • Miksedemateuseartropatie in ergehipotiroiedisme • Outo-immuuntiroieditis en anderouto-immuunsiektes
Hipertiroiedisme • Tiroiedakropagie(1%) • Pynloseproksimalespierswakheid • Osteoporose • Adhesiewekapsulitis van die skouer
Hyperparatiroiedisme • Pynloseproksimalespierswakheid • (NormaleCK MAAR Miopatiese of neuropatieseEMG) • Kondrokalsinose met pseudojigaanvalle (gewoonlik as gevolg van CPPD) • Osteogeniesesinovitis as gevolg van subkondralebenigekollapsgeassosieer met verdunning van been (gee aanleiding to sekondere OA) • Osteoporose • Ektopiesesagteweefselverkalking
Hipoparatiroiedisme • Hipokalsemie
Akromegalie • Raynaud se Fenomeen SekondereOA Proksimalespierswakheidmet normale CK Karpaletonnelsindroom
Akromegalie Kondrokalsinose
Cushing se Sindroom Osteoporose Steroiedontrekkingssindroom Osteonekrose Proksimalespierswakheid
Beenpyn (erger snags) • Hiperstolbaarheid • Antifosfolipiedsindroom • Sekelselsiekte • Leukemie • Mieloom
Sekelselsiekte: beeninfarkte, proksimale tibia (radiografies)
Infeksies • TB • Osteomielitis • Spinaleaantasting • Brucella • Sero-negatieweartritis • Aantasting van die werwelkolom • Virus • Miopatie
Elektrolietafwykings • Miopatie • LaeKalium • Laemagnesium • Lae/hoe kalsium
Amiloiedose • Geassosieer met • Kroniesedialise • Mieloproliferatiewesiektes • Kronieseinflammasie