340 likes | 675 Views
Die Muskuloskeletale sisteem HIV en ander infeksies. Johan van Rensburg. HIV EN DIE MUSKULOSKELETALE SISTEEM. Belangrike konsepte by HIV en die muskuloskeletale sisteem. Betreffende die HIV infeksie
E N D
Die MuskuloskeletalesisteemHIV en anderinfeksies Johan van Rensburg
Belangrikekonsepte by HIV en die muskuloskeletalesisteem • Betreffende die HIV infeksie • HIV modifiseer die presentasie, kliniesebeelden uitkoms van outo-immuunsiektes • HIV infeksiekanbaieouto-immuunsiektesnaboots • Outo-antiliggamekanteenwoordigwees in beide HIV (laetiters) en outo-immuunsiektes • Betreffendeimmuunonderdruking • HIV-virus is meerverantwoordelikvirmanifestasies in vroeesiekte • Opportunistieseinfeksies en maligniteiete is meer prominent in laatsiekte • Betreffende die medikasie • Die middelswatgebruik word omouto-immuunsiektetemodifiseerkan die uitkoms van HIV infeksiemodifiseer • HAARTkanvoordoen met muskuloskeletalenewe-effekte • Middelinteraksiesmoetaltydoorweeg word • Geassosieerdetoestande • Dieselfdebeginsels van diagnose en hantering geld and by die pasientsonder HIV (naoorweging van bogenoemdebegindels)
Muskuloskeletalemanifestasies by HIV • Meer prevalent in laat stadiums • Wyespektrum van siekte • Prevalensieonseker • Kwaliteit van lewebeinvloeddeurpyn, verlies van funksie en sistemiesekomplikasies • Risikovir HIV • Seksuelegeskiedenis • IDM (Dwelms) • Hemofillie
Voorbeelde van HIV en die MS Sisteem Hou die normaleverloop van HIV infeksieingedagte
Onthou • Komponente van die MS-sisteem • Sagteweefsel • Spiere • Miopatie(virus en middels), miositis (inflammatories of infektief) • Ligamente en entesis • Betrokke by reaktieweatritisen andersero-negatiewespondiloartropatiee • Bloedvate • Vaskulitis, middelreaksies en stollingsdefekte • Vet en anderbindweefsel • Betrokke by infeksie, middelreaksiesen kristalgeinduseerdeinflammasie • Gewrigte • Sinovialegewrigte • Infektief: virus, septieseartritis, TB • Reaktief • Outo-immuun • Fibreusegewrigte • Reaktieweartritisen andersero-negatiewespondilo-artropatiee • Been • Infeksies • Maligniteite
POLIMIOSITIS (HIV MIOPATIE) • Enige stadium van HIV • Presenteer met • Bilateraleproksimalespierswakheid • Vehoogde CK vlakke • Patogeneseonseker • Diagnose • Electromiografie • MRI • Spierbiopsie • (Senuweegeleidingsstudies) • Behandelingbeperk • HAART • Kortikosteroiede
PIOMIOSITiS • Gevorderde HIV • Presenteer met • Stadigeaanvangsspierpyn & swelling • Met of sondersistemiesesimptome • Vereis ‘n vorigespierbesering • Beelding • RT • MRI • Sonar • Behandeling • Anti-mikrobemiddels • Ondersteunend • Chirurgie
NRTI MIOPATIE • Langtermyngebruik • Dosisverwantemitokondrialetoksisiteit • Prevalensie17% • Kliniesebeeld • Soortgelykepresenteringas polimiositis • Houmelksuur-asidoseingedagte • Hantering • Staking van die medikasie
ARTRALGIE • Vroeesiekte • AkuteHIV sindroom • Meestepasientesoekmedieseaandag • Koors, moegheid, makulopapulereuitslag • 50-70% mialgie, artralgie, parestesiee • PynlikeArtikulereSindroom • 10% van HIV pasiente
AKUTE SIMMETRIESE POLIARTRITIS • Lyksoosrumatoiedeartritis • Gekarakteriseerdeur • Swaannekdeformiteite • Ulneredeviasie van die hand & vingers • Radiografiesebeeld • Nieerosief • Differensiasie van RA • Atipieseaanvang • RF gewoonliknegatief (kan ‘n laagpositiefwees met HIV) • Anti-CCP negatief met HIV • Behandeling • HAART • Simptomaties • Kortikosteroiede • Chlorokien
HIV GEASSOSIEERDE ARTROPATIE • Akuteasimmetrieseoligoartritis (Komlaatvoor) • Lyksoosreaktieweartritis • Presenteer met • Akuteergepyn • Grootgewrigte • 6 weke tot 6 maande • NegatieweHLA B27 en RF • Behandeling • HAART • Simptomaties • Kortikosteroiede
REITER SE SINDROOM (Reaktieweartritis) • Prevalensiekontroversieel: 5-10% • Patogenese • HLA B27 positiwiteit (meervatbaar) • Kliniesebeeld • “Onvoledige” Reiter se sindroom • Assimetrieseartritis en entesopatie • Ekstra-artikuleremanifestasies • Behandeling • HAART • Simptomaties • Kortikosteroiede • Salazopirien
PSORIATIESE ARTROPATIE • Prevalensie3% • 10-40 X meeralgemeen by HIV geinfekteerdepasiente • Kliniesebeeld • Lyksoospsoriase in die algemenepopulasiemaarkanmeerernstigwees
HIPERTROFIESE OSTEOARTROPATIE • Geassosieer met • PCP • Brongus Ca • Kliniesebeeld • Ergepyn in die laerekstremiteite • Trommelstokvingers • Arthralgie/periartikuleresagteweefselinflammasie • Nie-pittendeedeem • Spesialeondersoeke • Radiografie • Periostealereaksie • Skintografie • Inflammasie van die distaleeindesvan die langbene • Behandeling • Onderliggendesiekte
AVASKULERE NEKROSE • AVN ENHAART • Moontlikeskakel • HIV verwanterisikofaktore • Kortikosteroiede • Megestrol • Hiperlipidemie • Pankreatitis • NieHIV verwanterisikofaktore • Alkoholisme • Hiperstolbaarheid • Rook • Algemene areas • Femorale kop • Humerale kop • Lunatum(Kienbocksiekte) • Skafoied(Preisersiekte)
Muskuloskeletaleinfeksies by HIV • SeptieseArtritis • TuberkuleuseOsteomielitis • BasilereAngiomatose • Toksoplasmose
Ander toestandewat die muskuloskeletalesisteem by HIV kan beϊnvloed • Non-Hodgkin Limfoom • Rabdomioliese • MiasteniaGravis • Insluitingsliggaam (Staaf) miopatie • Fibromialgie
Belangrikekonsepte by HIV en die muskuloskeletalesisteem • Betreffende die HIV infeksie • HIV modifiseer die presentasie, kliniesebeelden uitkoms van outo-immuunsiektes • HIV infeksiekanbaieouto-immuunsiektesnaboots • Outo-antiliggamekanteenwoordigwees in beide HIV (laetiters) en outo-immuunsiektes • Betreffendeimmuunonderdruking • HIV-virus is meerverantwoordelikvirmanifestasies in vroeesiekte • Opportunistieseinfeksies en maligniteiete is meer prominent in laatsiekte • Betreffende die medikasie • Die middelswatgebruik word omouto-immuunsiektetemodifiseerkan die uitkoms van HIV infeksiemodifiseer • HAARTkanvoordoen met muskuloskeletalenewe-effekte • Middelinteraksiesmoetaltydoorweeg word • Geassosieerdetoestande • Dieselfdebeginsels van diagnose en hantering geld and by die pasientsonder HIV (naoorweging van bogenoemdebegindels)
Beginselsvirhantering • Muskuloskeletalesindrome in HIV kanonverwantweesaan die HIV infeksie • Behandel die onderliggendeoorsaakindienmoontlik • Infeksiesmoetuitgeskakel word en korrekgediagnoseer word • Die moontlikheid van opportunistieseinfeksies hang af van die stadium van die HIV • OorweegHIV verwantemedikasie by die differensiele diagnose • Hoёdrempelwanneerimmuunonderdrukendeterapiegebruik word
SlaggateSeptieseGewrig • AkuteMonoartritis is ‘n rumatologiesenoodgeval • Infeksiekan ‘n gewrigbinne 48 uurvernietig
SeptieseArtritis • Viraal • Bakterieel • Gram positief • Gram negatief • Neiseria (GC, MC) • Anaёrobies • Mikobakterie • Fungaal
SeptieseArtritis (Risikofaktore) • Immuunonderdrukking(drugs, HIV) • IntraveneuseDwelmMisbruik • Abnormalegewrig(verhoogderisikovirseptieseartritis) • OA • RA • Prostese • Afgeleёinfektiewebron
Pasient met monoartikulereklagte Versigtige ondersoek toon poliartikulereartritis Voledigegeskiedenisen ondersoek Periartikulere sindroom Tendinitis, bursitis, stremming, verstuiting, osteomïelitis, sagteweefselrumatiek Ware monoartikulere artritis Fraktuur, avulsie Akute verandering Beduidendetrauma offokale been pyn? Ja X-strale Kroniese verandering OA, CPPD Effusie of inflammasie? VBT, BBS, Fisieseondersoek Nee Ergesimptome Ja Sonar-gerigte aspirasie of RT/MRI Artrosintese
Artrosintese Sinovialevog WST > 5000 Sinovialevog bloederig Sinovialevog WST < 1000 Akuteinflammatoriese artrits Nie-inflammatoriese artritis (OA, interne afwykings) MRI Artroskopie Okkultefraktuur, tumor, interne afwykings Interne afwykings
Akuteinflammatorieseartritis (sinovialevog WST > 5000/cm3) + Gram kleuring Infeksie _ • Jong: GC > staph >strep • Oud: staph > strep > GC • Immuunonderdruk: • Staph, gram-negatief, • Ander ongewoneorganismes + Jig, CPPD r/o superinfeksie Kristal ontleding - VBT, BBS, RF, ANA, Ricketsia + Impirieseantibiotika x24 uur, afwagting op kulture - + Sistemiese toksisiteit? CPPD, reaktieweartritis, sistemieserumatiesesiekte Anti-inflammatoriesemedikasie; Volg-op oor 24-48 uur; Her-aspireergewrig as vererger
TUBERKULOSE Pottse siekte Betrekbene (werwels) en gewrigskraakbeen
TUBERKULOSE Monoartritis en Tendosinovitis Vernietigendegewrigssiekte Monitor virekstra-artikulereTB