302 likes | 1.52k Views
VOORTPLANTING. 1. GESLAGTELIK EN ONGESLAGTELIK 2. LEWENSSIKLUSSE VAN PLANTE EN INSEKTE 3. BLOMME AS VOORTPLANTINGSSTRUKTURE 4. VOORTPLANTINGSSTRATEGIEË IN DIERE. Definisie van ongeslagtelike voortplanting: Geen voortplanting Slegs EEN ouer Geen genetiese variasie
E N D
VOORTPLANTING 1. GESLAGTELIK EN ONGESLAGTELIK 2. LEWENSSIKLUSSE VAN PLANTE EN INSEKTE 3. BLOMME AS VOORTPLANTINGSSTRUKTURE 4. VOORTPLANTINGSSTRATEGIEË IN DIERE
Definisie van ongeslagtelike voortplanting: • Geen voortplanting • Slegs EEN ouer • Geen genetiese variasie in teenstelling met ... Lorraine Kuun, July 2011
GESLAGTELIKE VOORTPLANTING • Bevrugting • Twee ouers • Genetiesevariasie • Gamete versmeltomsigoottevorm, watbeideouers se gene bevat. • Variasie word veroorsaakdeur: • Oorkruisingtydensmeiose, Profase I • Onafhanklikesorteringen segregasie van chromosome • Lukrakebevrugting • Mutasies Lorraine Kuun, July 2011
1. Tweedeling– “splitsing in twee” – mitose, bv. bakterium: Escherichia coli Lorraine Kuun, July 2011
2. Knopvorming – nuwe individue ontwikkel as uitgroeisels op ouer-organismes bv. Gisselle. Lorraine Kuun, July 2011
3. Spoorvorming– spore word tydensgunstigeomstandighedegevrombv. Fungi Lorraine Kuun, July 2011
4. Vegetatiewe voortplanting vegetatiewe deel van plant, d.i. Die wortel, stingle of blaar ontwikkel in ‘n nuwe plant; kan wees natuurlik of kunsmatig kunsmatig. Knoppe op blaarrande bv. Kalanchoe Lorraine Kuun, July 2011
Bolle Risoom Knolle Uitlopers/ stolons
Groot aantal nakomelinge • Voortplantingsproses is vinnig • Energiebesteding is laag – geen paarmaats, geen produksie van gamete nodig • Nakomelinge goed aangepas in omgewing waarin ouers aangepas het – almal identies EEN VOORWAARDE: omgewing moet GUNSTIG WEES. Lorraine Kuun, July 2011
NADELE VAN ONGESLAGTELIKE VOORTPLANTING Geen genetiese variasie – aanpassing mag moeilik wees Almal deel dieselfde “swak eienskappe” – mag uitsterf indien omgewing verander/ongunstig word Vinnige voortplanting mag omgewing bedreig – drakapasiteit/dravermoë Lorraine Kuun, July 2011
VOORDELE VAN GESLAGTELIKE VOORTPLANTING Genetiesevariasie Moontlikbeter by veranderendeomgewingaangepas Rol in natuurlikeseleksie Beterkans op oorlewing Lorraine Kuun, July 2011
NADELE VAN GESLAGTELIKE VOORTPLANTING Hoëenergiebesteding – gamete moetgeproduseer word, gestasie (dragtigheid), ouersorg ens. Twee ouersbenodig Stadiger, langerproses Kleintjiesmeerblootgestelaanpredatore Verlengeouersorg Plantebenodigspesialevoortplantingstrukture (blomme) en bestuiwers Lorraine Kuun, July 2011
LEWENSSIKLUSSE BY PLANTE GENERASIEWISSELING
DEFINISIES VAN DIE VOLGENDE: • GENERASIEWISSELING: haploïede (n) fase (gametofietgenerasie) watgameteproduseer, opgevolgdeur ‘n diploïede (2n) fase (sporofietgenerasie) watspore produseer . 2. Haploïed: gamete; helfteaantal chromosome in somatiesesel, deurn aangedui, gevolg van meiose. 3. Diploïed: somatieseselle; dubbelestel chromosome in gamete, aangetoondeur2n; gevolg van bevrugting.
Nogterminologie ... 1. Gametofiet: generasieproduseer gamete in gametangium/ gametangiageslagtelikefase. 2. Sporofiet: generasieproduseer spore in sporangium/ sporangia – ongeslagtelikefase. LW: In hoërplante is daargenerasiewisselingin die lewenssiklus van ‘n plant; in laerplantevindvoortplantingegterdeur gamete (geslagtelik) of spore (ongeslagtelik ) plaas.
Alleterrestrieleplante het twee fases in hullewenssiklus... 1. ‘n Haploïedegametofietgenerasiewatgamete (n) produseerdeurmitose ... the gametes (n) fuse to form zygote (2n), the start of ... 2. ‘n Diploïedesporofietgenerasiewat spore (n) produseerdeurmeiose.
MOSSES Blaaragtigestrukture van die mosgametofiet Sporangium van mossporofiet