70 likes | 348 Views
Gaan jy ’n present wees ?. John 15: 1 – 5 . 1) Wees geplant in die ware wingerdstok. Begin met WARE berou . Toe ek oor my sonde geswyg het, het my liggaam uitgeteer soos ek heeldag om hulp geroep het.
E N D
Gaanjy ’n present wees? John 15: 1 – 5
1) Weesgeplant in die ware wingerdstok • Begin met WARE berou. Toe ekoor my sondegeswyg het, het my liggaamuitgeteersoosekheeldagomhulpgeroep het. U hand het dag en nag swaar op my gedruk, my krag het opgedroogsoos water in somerhitte. Sela Toe het ek my sonde bely, my oortredingnieweggesteeknie. Ek het gesê: “Voor die Here bely ek my opstandigheid;” en U het my skuldvergewe. Sela Ps 32:3 - 5
1) Weesgeplant in die ware wingerdstok • AanvaarHom as jouMeester As julle my opdragte uitvoer, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die opdragte van my Vader uitvoer en in sy liefde bly. Joh 15:10 • AanvaarHom as jouvriend Julle is my vriende as julle doen wat Ek julle beveel. Joh 15:14
2) Onthouander het God nodig • Kryjymensenoginnig jammer? Jesus het hom jammer gekry, sy hand uitgesteek en hom aangeraak. Hy sê toe vir hom: “Ek wil. Word gesond!” Mar 1:41 And being moved with compassion, he stretched forth his hand, and touched him, and saith unto him, I will; be thou made clean. Mar 1:41
2) Onthouander het God nodig • Jyis geredomanderte red Hou dan in gedagte wat julle vroeër was. Van geboorte was julle heidene, en julle is “onbesnedenes” genoem deur dié wat hulleself “die besnedenes” noem, al is die besnydenis net mensewerk aan die liggaam Ef 2:11 Waarlik, één dag in u tempel is beter as duisend daarbuite. Ek staan liewer by die drumpel van die huis van my God as om te woon in huise sonder God. Ps 84:10
3) God het jougekies • Julle het My nie uitgekies nie, maar Ek het julle uitgekies en julle aangestel om uit te gaan en vrugte te dra, vrugte wat sal hou. So sal die Vader aan julle gee wat julle ook al in my Naam vra Joh 15:16 • Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. Fil 4:13
Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet.John 15:12