90 likes | 356 Views
Die rol van suurstof in neonatale (pasgebore baba) resussitasie. Geskiedenis - Sendivogius 1604 -Scheele 1772 -Priestly 1774 -Chaussier het in 1780 in Frankryk suurstof aan pasgebore babas toegedien -Meer geredelike gebruik van suurstof na 1930 maar veral na 2 de wêreld oorlog.
E N D
Die rol van suurstof in neonatale (pasgebore baba) resussitasie.
Geskiedenis -Sendivogius 1604 -Scheele 1772 -Priestly 1774 -Chaussier het in 1780 in Frankryk suurstof aan pasgebore babas toegedien -Meer geredelike gebruik van suurstof na 1930 maar veral na 2de wêreld oorlog
Inleiding -Mees algemene behandelings modaliteit tydens resussitasie -Huidige gebruik van suurstof berus op historiese feite en ondervinding en is nie gebasseer op meer onlangse kliniese, patofisiologiese en biochemiese navorsings resultate nie
Onoordeelkundige/verkeerde gebruik van suurstof tydens resussitasie -Voorbeelde van skade sluit in retinopatie van prematuriteit (blindheid), neurologiese gestremdheid as gevolg van intraventrikulêre bloeding, periventrikulêre leukomalasie en breinatrofie. Kroniese longsiekte (brongopulmonale displasie), nekrotiserende enterokolitis, renale tubulêre skade en miokardiale skade
Navorsing resultate: Meganismes van skade -Hipoksie/isgemie -Oksidatiewe stres (“suurstofskok”) i Versteurde intrasellulêre energie (ATP) produksie ii Versteurde intrasellulêre oksidasie reduksie balans (redoks balans) iii Vry suurstof radikale en ander radikale
Navorsings resultate (1): Klinies -Met 21% i Begin gouer asemhaal ii Gouer reëlmatige spontane asemhaling iii Hemoglobien suurstof saturasie (SaO2), normaliseer net so vinnig iv Kardiale omset, bloeddruk, pols, pulmonale hemodinamika (vloei + drukke) herstel net so vinnig v Brein sirkulasie verbeter net so vinnig vi Minder neonatale sterftes vii Op 18-24 maande opvolg geen verskil in neuro ontwikkeling viii Oksidatiewe stresmerkers verdwyn binne 2-3 dae (21% O2) teenoor 4 weke vir die 100% O2 -Navorsing in proefdiere het soortgelyke resultate gelewer
Navorsingsresultate (2): -Pasgebore babas wat geen O2 of resussitasie ontvang het nie se SaO2 op 1 minuut was 44-77% (gemiddeld 69%) en op 3; 5, en 10 minute 82%; 89% en 98% onderskeidelik
Tekortkominge van huidige navorsing -Onvoldoende navorsings resultate ten opsige van: i Optimale SaO2 in die eerste minute na geboorte ii Optimale O2 konsentrasie vir resussitasie iii Watter kategorie babas sal wel hoër suurstof konsentrasies benodig? iv Lae geboorte massa babas
In die lig van huidige navorsing bevindings hoe moet die resussitasie praktyk vir pasgebore babas aangepas word -Riglyne aanpas -100% O2 het waarskynlik min of geen plek meer nie -Meeste voltyd babas wat intra uteriene hipoksie/isgemie (fetale nood) ervaar het kan suksesvol met kamerlug (21% O2) gerussiteer word -Daar is wel ‘n klein kategorie babas wat ‘n hoër O2 konsentrasie sal benodig. Beginsel hier: laagste konsentrasie O2 vir kortste tyd om baba normo-oksies te hou -Suurstof as medisyne: voordele en nadele -Toerusting in kraamkamers en teaters: SaO2 monitors, suurstoflugmengers.