1 / 8

Ou testament

Ou testament. Hoofstuk 23 maleagi tot christus. Israel onder Persiese regering. Maleagi tot Christus = 400 jaar - Baie gebeur!. Jode selde onafhanklik. Persiese koning beskerm Jode teen omliggende volke. Later Alexander die Grote – trek op teen Jerusalem. Egipte teen Sirië.

bambi
Download Presentation

Ou testament

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ou testament Hoofstuk 23 maleagi tot christus

  2. Israel onder Persiese regering Maleagi tot Christus = 400 jaar - Baie gebeur! Jode selde onafhanklik Persiese koning beskerm Jode teen omliggende volke Later Alexander die Grote – trek op teen Jerusalem

  3. Egipte teen Sirië Jode twisappel tussen Egipte en Sirië Ly baie onder Antiochus Epifanes Baie Jode verval in Griekse godsdiens

  4. Makkabeërs Verset teen tirannie van Antiochus - Judas vermag baie teen Siriese bevelvoerders Reinig tempel Nakomelinge het priesterlike waardigheid en leiding onder die volk Romeine help / bondgenootskap, maar skadelik

  5. Herodes Koning van Romeine Probeer guns van Jode wen (Verbeter tempel) Roei egter geslag van Makkabeërs uit

  6. Godsdienstige toestand Juda wil wet nalewe – as openbaring geëer – Ook in sinagoge gelees Skrif- en Wetgeleerdes verklaar wet Probleem: Werkheiligheid Formalisme ontwikkel

  7. Godsdienstige partye Fariseërs: Regsinnig / volgens letter van die wet Sadduseërs: Vrysinnig / By dood stop alles / Nie ware godsdiens Esseners: Afsondering en onthouding Getroues: Meeste ongetroud / onthou van sekere kosse / mistiek en meditasie / verlang na Messias

  8. Einde Hoofstuk 23 Einde Ou Testamentiese Openbaringsgeskiedenis

More Related