250 likes | 476 Views
Ou testament. Hoofstuk 20 Agab. elia en Elisa. Agab (seun van Omri) Goddeloos. (1 Kon 16 : 28 – 34) (1 Kon 18) (1 Kon 20 – 22) (1 Kron 18). Agab leef goddeloos (bv Kalwerdiens). Getroud met Isebel - Vervolg God se profete - Baäldiens en Astarte.
E N D
Ou testament Hoofstuk 20 Agab. elia en Elisa
Agab (seun van Omri) Goddeloos (1 Kon 16 : 28 – 34) (1 Kon 18) (1 Kon 20 – 22) (1 Kron 18) Agab leef goddeloos (bv Kalwerdiens) Getroud met Isebel - Vervolg God se profete - Baäldiens en Astarte Agab bou Baältempel Laat Jerigo herbou (teen Josua se opdrag) Giël bouer - twee seuns sterf
God se straf Elia bring boodskap oor straf – 3,5 jaar droogte Elia neem volk na berg Karmel God toon Homself as oppermagtig Agab steeds ongehoorsaam - Word met oorloë gestraf
Oorlog met Arameërs Ben-Hadad eis vrouens, goud, silwer - Agab weier Agab wen, maar erken God steeds nie Sluit verbond met Ben-Hadad God kwaad Goddeloosheid gaan voort – Laat Nabot (met hulp van Isebel) vermoor vir sy wingerd
God se oordeel Elia kondig aan: Honde sal Agab se bloed oplek Honde sal Isebel opvreet Hele famiie sal uitgewis word Agab skrik – verootmoedig homself God belowe om familie se uitwissing uit te stel Straf : (1 Kon 22)
Agab soek Ramot Soek God se goedkeuring Gebruik 400 valse profete vir misleiding Arameërs gee stede terug, behalwe Ramot Agab + Josafat (Juda) saam teen Arameërs Miga: Profeteer (teen Agab se sin) dat Israel verstrooi gaan word Agab sit Miga in tronk
Agab vermom Vermom Agab en Josafat veg saam Word as koning van Israel aangesien Vyand kom dit egter agter – pyl tref Agab Bly in wa tot aand STERF Honde lek bloed op
Elia (“My God is Here”) (1 Kon 17 – 19) (1 Kon 21, 22) (2 Kon 1 : 1 – 18) (2 Kon 8 : 7 – 15) Ook genoem “Die Tisbiet” Profeteer Agab se strawwe Vergelyk met Johannes die Doper (Mat 11 : 14) Kruip weg by Kritspruit (Agab kan hom nie kry nie) Kraaie bring vir hom kos
Weduwee van Sarfat Arm weduwee • Wonderwerke • Olie en meel raak nie op nie • Seun uit dood opgewek(straf vir sonde) Here wil haar tot vaste geloof bring
Elia weer by Agab God stuur Elia weer na Agab – stuur Obadja vooruit Agab sien Elia as een wat die dood oor Israel bring Elia daag Agab en Baälprofete uit – Moet offers aan die brand steek Baälprofete faal Volk: Die Here is God, die Here is God! Baälprofete doodgemaak
Elia vlug vir Isebel Isebel woedend oor Baälprofete - Elia vlug Elia moeg, moedeloos in woestyn – wou volk bekeer Engel verskyn Engel gee kos - krag vir die pad na berg Horeb
Elia op Horeb “God toon Homself aan Elia Sterk wind Aardbewing Vuur Sagte aandwind (God was daarin) Oordeel God ook genadig God vra: “Wat doen jy hier, Elia?” Elia: “Al my ywer verniet!
Drievoudige opdrag Instrumente om sonde van volk te straf Salf Gasael as koning oor Ram Jehu as koning oor Israel Elisa as Elia se opvolger God troos: Nie almal afvallig – 7000 het nie Baäls aanbid nie
Ben-Hadad se dood aangekondig Ben-Hadad siek – stuur Gasael na Elia Elia se boodskap: Ben-Hadad sal sterf en Gaseal word koning Jehu ook gesalf
Verdere wonderwerke Ahasia val deur venster – Vra Baäl-Sebub of hy sal leef Beledig dus God – straf: hy sal nie leef nie Ahasia wil Elia doodmaak – stuur 2x offisier met 50 man God stuur vuur uit hemel 3de offisier tree reg op
Elia se hemelvaart Elia en Elisa vertrek vanaf Gilgal Elisa wil hom nie verlaat nie – moet getuie wees By Jordaan - slaan met mantel op water Water verdeel Elia vra Elisa sy wens : “Dat 'n dubbele deel van die gees van Elia op hom sou kom” Elia antwoord: Aanskou hemelvaart = Waarborg van gebedsverhoring
Elia na Hemel Wa en perde van vuur neem hom weg Elisa roep agterna: "My vader, my vader, u was vir Israel die strydwa met sy ruiters!" Elisa neem Elia se mantel / verdeel weer Jordaan Elia grootste van profete Lewende protes teen gees van die tyd
Heilsbelofte Heilsbelofte volg op strawwe Al gaan volk tot niet – kern bly bewaar
Elisa erken Profete van Jerigo erken Elisa (Het water van Jerigo met sout bruikbaar gemaak)
Wonderwerke Toon God se genade Toon God se oordeel
Wonderwerke Seun uit dood opgewek Naäman se melaatsheid Slavinnetjie vertel van Elisa Was 7 maal in Jordaan (Wil eers nie) Sien af van afgodediens
Koning van Aram Oorlogsplanne lek uit – Elisa beskuldig Stuur soldate om hom te vang Perde en waens op berg vir hulle onsigbaar Blind Elisa neem hulle na Samaria – kan weer sien Voed hulle - beskaam
Nog wonders Weduwee se oliekruik Suiwering van giftige kos Kos vir baie mense Geleende byl dryf op water
Wonderwerke met God se oordeel Spottende kinders deur bere verskeur (Straf vir ouers) Gehasi word melaats (Straf vir leuens oor geskenke) Spottende adjudant (“God kan nie laat reën nie”)
Einde Hoofstuk 20