160 likes | 304 Views
Ou testament. Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer. Laaste konings. Salum Menahem Pekaja. Sondig baie Vermoor deur Peka. Regeer maand en paar dae. Koning van Assirië Wil aanval Afgekoop met 34 ton silwer.
E N D
Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer
Laaste konings Salum Menahem Pekaja Sondig baie Vermoor deur Peka Regeer maand en paar dae Koning van Assirië Wil aanval Afgekoop met 34 ton silwer Joas Jerobeam Sagaria Gaan nie goed met Israel nie Doen verkeerd Irriteer die Here
Peka Bondgenootskap met Resin (Aram) teen Jerusalem Wil eintlik saam met Juda opstaan teen Assiriërs
Agas Vertrou nie op God nie Soek hulp by Tiglat -Pileser Trek op teen Israel Maak Resin dood Groot deel van Israel in besit Naftali-gebied in hande van vyande Inwoners na Assirië = Begin van ballingskap
Hosea Nie so goddeloos soos voorgangers Laat Israeliete deelneem aan Paasfees Dubbelslagtige beleid Belasting aan Salmaneser EN geheime verbond met Egipte
Assiriese ballingskap Salmaneser trek op teen Israel – Hosea gevang / Samaria beleer (3 jaar) Samaria ingeneem deur Sargon 9de Jaar van Hosea: Israel weggevoer na Assirië - einde van ryk
Redes vir wegvoering Volk tree uit verbondsgeskiedenis Eiewillige godsdiens (afgode / kalwerdiens ens) Maatskaplike sondes Armes verdruk Reg verkrag Omkopery Israel leef soos heidene Band tussen volk en koningshuis verlore
Samaritane Koloniste teruggestuur na ontvolkte dele – Afgodediens Stuur weggevoerde priesters terug – Dink elke volk het eie god Verbasterde godsdiens Koloniste later Samaritane genoem Haat en afguns tussen Israel en Samaritane
Aanleiding tot die ballingskap Gruweldade van Hiskia en Manasse Selfs Josua kan nie keer nie Hervorming Wetboek weer voorgelees Paasfees Volk speel nie saam nie Profete bly volk beskuldig
Die oordeel van die Here Neko (Egipte) veldtog teen Babel Help Assiriërs teen Babel Trek na Karkemis, maar moet deur Juda Sedekia sien bedreiging Josia se leër verslaan – Josia sterf
Joahas Weggevoer Neko ontevrede Joahas nuwe koning (Goddeloos) Veg teen Nebukadneser (Babel) Volk in hand van Egipte Juda onder Babel
Jojakim heul met Egipte Om Babel af te skud (Teen Jeremia se waarskuwing) Nebukadneser trek op teen Jojakim – Ontvoer na Babel
Jojagin Regeer drie maande Gee oor aan Babel = Eerste groot wegvoering na Babel OOK: Daniël Hananja Misael Asarja OOK: Amptenare, vakmanne Profeet Esegiël
Wegvoering onder Sedekia Nebukadneser maak Mattanja koning / Hernoem: Sedekia Verbreek eed van getrouheid aan Babel Kom teen Babel in opstand (Egipte help) Jerusalem word beleër – baie swaarkry Sedekia probeer vlug / Gevang en na Babel geneem
Juda in ballingskap Ismael Gaan met armes na Egipte: Begin afgode dien Hele volk na Babel - armes bly agter Gedalja = goewerneur
Einde hoofstuk 21