120 likes | 454 Views
Ou testament. Hoofstuk 8 Josef en verder. Hebron. 12 seuns. 12 Takke. Gevaar!. Antwoord…. Hoe?. Jakob se laaste woonplek. Abraham – Isak – Jakob grondleggers van verbondsvolk. vermenging met ander volke. Egipte “veilig” (wil nie meng nie). Gebeure rondom Josef. Josef.
E N D
Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder
Hebron 12 seuns 12 Takke Gevaar!..... Antwoord….. Hoe?..... Jakob se laaste woonplek Abraham – Isak – Jakob grondleggers van verbondsvolk vermenging met ander volke Egipte “veilig” (wil nie meng nie) Gebeure rondom Josef
Josef Verkoop Josef aan Midianiete Hulle vat hom weg na Egipte Mooi klere Stories by Jakob Drome (gerwe / son, maan, sterre) Geliefd by Jakob Broers jaloers Boodskap aan Jakob…..? Rok in bloed gedoop Ruben se rol…..? Wou Josef red
Josef in Egipte (17 jaar oud!) Hoof Leer mag hanteer Slaaf van Potifar / Hoof van huishouding Moet egter verder gaan Verleiding – weerstand – vals beskuldig - tronk In beheer van gevangenes – kontak met dienaars van Farao……..wie?
Josef lê drome uit Vry Vry Skinker Skinker Pars druiwe uit in beker …en toe ? …en toe ? Drome gaan Oor? Drome gaan Oor? Gehang Bakker Bakker Gehang Voëls eet druiwe uit mandjie Farao Farao 7 vet / maer koeie en gerwe Pars druiwe uit in beker Voëls eet druiwe uit mandjie 7 vet / maer koeie en gerwe Alles lei tot aanstelling as onderkoning Safenat-Paneag = “Behouer van die lewe” Trou met Asenat / doen werk (insameling) getrou
Hongersnood in Kanaän Jakob stuur 10 broers na Egipte (Benjamin tuis) Josef herken hulle, bly stil, beskuldig van spioenasie Opdrag: “Gaan haal Benjamin” Jakob weier: Hoe haal hy hulle hom om? (Gen 42 : 37) (Gen 43 : 8,9)
Josef sien Benjamin weer Judatree op as borg ….terug in Egipte: Nooi broers vir ete Benjamin 5x meer voorgesit ….terugreis Josef se beker in Benjamin se sak Juda tree op as borg Profeties: Christus uit stam van Juda Josef maak homself bekend. Verwyte? (Gen 45 : 5) God laat die goeie uit die kwade voortkom
Jakob na Egipte Goosen Gaan woon in 12 Stamme 12 Seuns Josef laat haal Jakob en familie (70 stuks) Word in vrede gelaat (Egiptenare haat veeboere) Groei tot groot volk
Betekenis van Josef Voorafskaduwing van Christus … deur eie mense gehaat … vals beskuldig … vir geld verkoop … verneder om verhoog te word … red volk tot seën … middelaar / wegbereider (berei woonplek vir volk)
Einde Hoofstuk 8