110 likes | 300 Views
Ou testament. Hoofstuk 18 Konings van die onverdeelde ryk Salomo. Salomo as koning gesalf. By Gihonfontein deur Sadok, Natan en Benaja. Adonia – klou aan altaar se horings Salomo belowe hy sal hom spaar. Dawid: opdragte aan Salomo Bly aan Here getrou Straf Joab, maar wees regverdig
E N D
Ou testament Hoofstuk 18 Konings van die onverdeelde ryk Salomo
Salomo as koning gesalf By Gihonfontein deur Sadok, Natan en Benaja Adonia – klou aan altaar se horings Salomo belowe hy sal hom spaar Dawid: opdragte aan Salomo Bly aan Here getrou Straf Joab, maar wees regverdig Straf Simeï Dawid sterf
Salomo se regering Adonia (broer) vra om met Abisag te trou (Dawid se oppasser) Salomo sien egter deur plan – Benaja moet hom dood Ontslaan Abjatar as hoëpriester Joab gryp ook altaar se horings, maar word doodgemaak Simeï onder “huisarres” in Jerusalem Gaan egter uit - word gedood
Salomo se wysheid Besef omvang van taak – Dankoffer op hoogte van Gibeon God vra na Salomo se wens – kies gehoorsaamheid en wysheid ….kry ook rykdom • Wysheid: • Vroue stry oor baba • Spreuke
Rykdom 23 TON goud per jaar + belastings van ander konings Rykdom sigbaar in tempel en paleis Koningin van Skeba besoek - Totaal verstom Koning van vrede
Bou van tempel Elders gekap; God het beveel: “Geen hamerslae by tempel” Dawid het reeds materiaal versamel - Koop grond op berg Moria Salomo soek hout en klippe / Ooreenkoms met Haram “Hout vir koring en olie” 30 000 man kap hout 70 000 dra aan 80 000 klipkappers
Die tempel Brandoffer altaar Reukofferaltaar Gerub Ark Waenjies Met waskomme Gerub Tafel vir offerbrode Voorhof Heilige Allerheiligste Voorhangsel 30 m lank / 10 m breed / 15 m hoog
Inwyding (Tydens Huttefees) - Program Ark gaan haal op Sion Heerlikheid van God vul heiligdom Teken dat God intrek in die tempel Lofliedere Inwydingsrede Gebed by brandofferaltaar – Dat gebede uit tempel verhoor moet word Offer: 22 000 beeste en 120 000 skape !
Salomo sterf Regeer 40 jaar - sterf Opvolger: Rehabeam
Einde Hoofstuk 18