1 / 9

Ou testament

Ou testament. Hoofstuk 10 die uittog. Moses en Aäron besoek Farao. Optrede teen Farao toon God se almag. Moses teen towenaars = God teen bose magte. Versoek aan Farao?. Drie dagreise in woestyn om te offer. Farao se reaksie?. Weier: maak arbeid swaarder. Verbitterd teen Moses en Aäron.

margo
Download Presentation

Ou testament

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ou testament Hoofstuk 10 die uittog

  2. Moses en Aäron besoek Farao Optrede teen Farao toon God se almag Moses teen towenaars = God teen bose magte Versoek aan Farao? Drie dagreise in woestyn om te offer Farao se reaksie? Weier: maak arbeid swaarder Verbitterd teen Moses en Aäron Volk se reaksie? God verlos / volk moet dit aanvaar God versterk Moses

  3. Tien Plae (Towenaars herhaal / Farao verhard) 1 Water in bloed 2 Paddas (Towenaars herhaal / Farao verhard) 3 Muggies (Towenaars erken vinger van God 4 Steekvlieë (Nie oor Israel / Volk mag in Egipte offer) 5 (Tref vee van die Egiptenare) Pes onder vee 6 Swere op mense en diere (Tas ook towenaars aan) (Farao erken fout, maar bly verhard) 7 Hael en weerlig 8 Sprinkane 9 Donker (Volk mag trek / Vee moet agterbly / Moses weier) 10 Eersgeborenes sterf (God doen alles self / Volk mag trek)

  4. Pasga word ingestel Fees van “verbygaan” (jaarliks) Teken van bewaring Elke gesin slag lam – Bloed aan kosyne God gaan by hulle huise verby

  5. Paaslam en ongesuurde brood “Verderf” Lam heel / geen bene gebreek Brood sonder suurdeeg + kruie = herdenk verdrukking Klere / Skoene / Kierie = “Gereed om te gaan” Betekenis: Bloed van paaslam – Bloed van Christus D.w.s. versoening en verlossing

  6. Israeliete trek Egiptenare se oudstes sterf Farao laat Israel trek Gebalsemde liggaam van Josef gaan saam God vooruit: Wolkkolom en vuurkolom

  7. Rooi See (Eks 13 : 17 – 18 : 27) Berge Rietsee Berge Trek suid na woestyn Sur (nie kortpad na Kanaän) Israel in moeilikheid Volk Farao en soldate

  8. God red Volk bid tot God, maar verwyt Moses (Daarna dikwels gekla) Moses: “Die HERE sal vir julle veg” God beveel Moses: “Kloof die see oop” Oostewind dryf water weg / volk trek deur Water vloei weer terug / Egiptenare verdrink God triomfeer ! Loflied

  9. Einde Hoofstuk 10

More Related