270 likes | 654 Views
Graad 12 - OUERAAND. 2012. www.nelliesh.co.za. Dankie dat ek eerstehands kan gesels. Inhoud van gesprek. Gr 12-uitslae 2011 Ons vertrekpunt met Gr 12-leerders Tipiese kenmerke van die Gr 12-jaar Akademiese program Samestelling van Punte Winterskool Voogbeleid Dissipline
E N D
Graad 12 - OUERAAND 2012 www.nelliesh.co.za
Inhoud van gesprek • Gr 12-uitslae 2011 • Onsvertrekpunt met Gr 12-leerders • Tipiesekenmerke van die Gr 12-jaar • Akademiese program • Samestelling van Punte • Winterskool • Voogbeleid • Dissipline • Wat word van u as ouerverwag? • Matriekafskeid • Matriekvakansies
Uitslae 2011 • Topprestasies • 6 X 8 Onderskeidings • 9 X 7 Onderskeidings • 8 X 6 Onderskeidings • 9 X 5 Onderskeidings • 6 X 4 Onderskeidings
Klasgemiddeld = 68% • Universiteitstoelating = 80% • 99,5 Slaagsyfer
Vertrekpunt met Gr 12’s • Hanteergr 12-leerders as volwassenes • Glo en vertrouhulle • ‘n Finale geleentheidomafterondvireindeksamen • Volgehouehardewerk die sleutel tot sukses
Tipiesekenmerke van die Gr 12-jaar: • Leerdersvoelhulle het uiteindelik die finale • fasebereik • (Ontspan – net ‘n kwessie van tyd) • Hullekrygou reuse verrassings • Die eise is anders • Veranderdeeisevergaanpassings • Tydbestuur • Bepaalprioriteite
Sommigesukkel met die aanpassing • Veroorsaakbosekringloop: • Teleurstelling • Moedeloos • Belangeloos • Ongemotiveerd • Ander probleme
Sommigeleerdersvolgverkeerde • ontvlugtings-metodes • Verandervakke • Los skoolwerkvir later • Kunsmatigeplesier • Wegbly / wegloop by skool • Houanderleerdersuitwerk
Fout word gewoonlik op ‘n anderplek • of by iemandandersgesoek. • Standaard van onderrig • Onderwyser is mislik • Gehalte van toetse • Moeilike rooster
GEVOLG: Die agterstandwatopgebou het, raak al hoe groter en word later onoorbrugbaar. • OPLOSSING: • Besteroete: Bly kalm en nugter. Bepaal die oorsprong van die probleem en spreekditaan. • Fokus op ditwaaroorjybeheer het. • Vertrou die vakpersoneel. Hulle is ervare en weetwattereise die Gr 12’s moetontmoet.
Waakveral teen wanopvattingssoos: • As die kind swakdoen, moethy/syophou met sport • Naweke en vakansies is niksdoentyd • Ekmors my tyd, want die matrieksertifikaat is nikswerdnie.
Waak teen valsinformasie • Bloktyd • Doenniks by skoolnie • Hoof sêonskan by die huisbly • Belangrik: • Indiendaarenigeafwyking is van die normaleskoolprogram, salditskriftelik met u gekommunikeer word. • Onsmoet die onderrigtyd van die opvoedersbeskerm, want daar word moeitegedoen.
Akademiese Program • Jaarbeplanner • 1ste kwartaal: 11 weke • 2 de kwartaal: 8 weke plus 3 wekeeksamen • 3 de kwartaal: 7 weke plus 5 wekeeksamen • 4 de kwartaal: 2 weke plus 5 wekeeksamen • Eksamens • 2 x mini-eksamen (Februarie – September) • 1 x Junie-eksamen • 1 x Rekord-eksamen (Augustus/September) • Eindeksamen: 22 Oktober 2012 tot 3 Desember 2012 • Belangrik • Opvoedersbepaal die tempo, standaard en werkwyse • Leerders het die verantwoordelikheidom by tebly. • Beperkafwesighede tot die minimum (bestuurderslisensie)
Samestelling van Punte • Samestelling van jaarpunt: • Eksamenpunte: (Mini-, Junie- en Rekordeksamen) • Klastoetse • Projekte • Klasdeelname • Tuiswerk • Mondelinge (Tale) • Prakties (Sivieletegnologie en Gasvryheidstudies) • Belangrik: 25% van finale punt op simbolestaat. • Finale inskrywing: 9 Februarie 2012
Winterskool • 9 -14 Julie 2012 • Leerdersbo 70% en onder 50% • Deur NHS geïnisieer (NHS Personeel)
Voogbeleid • Mnr. J. Hattinghvoog van Gr 12 • 1 stekwartaalonderhoud met elkeleerder. (Me. T. Lategan) • Identifisering van wanpresteerdersnaeksamen (opvolg – onderhoude) • Vangnette • Vakonderwyser • Gr 12-Voog (Mnr. J Hattingh) • Opvoedkundigebegeleier (Me. T. Lategan)
Dissipline • Volgriglynesoos in gedragskodeuiteengesit • Probeerkonfrontasie met Gr 12’s vermy • Daarommoetleerderooksy/haarverantwoordelikheidnakom • Geen motors op skool- en koshuisterreintoegelaatnie • Eindeksamen: Parkeerterreinvoordogterskoshuis • Skoolbesoek • As gevolg van die akademieseeise is 100% skoolbesoeknoodsaaklik.
Wat word van u as ouerverwag? • Bly betrokke • Vestig ‘n werkkultuur in u huishouding • Wees ‘n betrokkevennoot • Bepaalsaamdoelwitte en ondersteun • Behoulojaliteitteenoor die skool • Skepveiligeomgewingvir u kind
Wenkeaan u as ouer: • Waak teen invloede van personewatniedieselfdedoelwittenastreefnie • Werkvirekstrainkomstekan lei tot botsing van belange • Laat u kind besef u vertrouhom/haar • Onthou: ‘n leerder met toekomsvisiepresteerbeter as diegenedaarsonder
Matriekafskeid • 28 Julie 2012 • Voorregvirmatrikulant • Finansies: R230 per matrikulant • Veiligheid van u kind. • Weetdat NHS homdistansieer van enigefunksiena die matriekafskeid • Bestuur die prosesnou al • Ouersmoetnieskroomomstandpunt in teneemnie.
Matriekvakansies • Ouersweetdat: • Die spanning van ‘n matriekjaargevolgdeurgeweldigevryheidna ‘n matriek-eksamen, ‘n onbillikeeisaanonsjongmense is. • U as ouermoetnieonrealistieseakademieseeiseaankindersstel en dit met ‘n vakansie/voertuigprobeerbeloonnie.
Wenke • Neembesluite in belang van die veiligheid van u kind • Vermybesigepaaie en grootgroeperinge van jongmense • Behoorliketoesig • Vervoer
Slotgedagte • Matrikulant: • Hoërskool Nelspruit en jououers is daarvirraad en ondersteuning. • Die finale besluitlê in jouopgesluit • Benut die matriekjaaromgeleenthedevirsukses, virjouselfmoontliktemaak!