170 likes | 617 Views
GRAAD 9 OUERAAND. 2013. L.H. SWANEPOEL. ALGEMENE OPMERKINGS. Nie ‘n vakkeuse vir Gr 12 nie, maar ‘n TOEKOMSKEUSE Kies so dat die kind KAN WEN KIND moet finale keuse maak Skool en ouers ondersteun Ondersteun KUNDIG Ken ‘n Gr9-kind Ken markomstandighede Wees realisties oor vermoëns.
E N D
GRAAD 9 OUERAAND 2013 L.H. SWANEPOEL
ALGEMENE OPMERKINGS • Nie ‘n vakkeuse vir Gr 12 nie, maar ‘n TOEKOMSKEUSE • Kies so dat die kind KAN WEN • KIND moet finale keuse maak • Skool en ouers ondersteun • Ondersteun KUNDIG • Ken ‘n Gr9-kind • Ken markomstandighede • Wees realisties oor vermoëns
BESTUUR VAN ONSEKERHEID • SELFKENNIS • Gesprek met u kind • Ken kind se persoonlikheid • Psigometriese toetse(Grade 9 en 11) • Privaattoetse • Akademiese vermoë • Akademiese resultate(rapporte) • Vergelyk met groep
2. BEROEPS - EN MARKKENNIS • Bekom nuutste inligting • Benut internet • Beroepsleidingklas • Jaarboeke • Wees vertroud met toelatingsvereistes • Fakulteite: eie toelatingsvereistes • Tersiêre instellings eie toelatingseksamens
VAKKE EN UNIVERSITEITSTOELATING • NHS se vakpakette – Universiteitstoelating • Universiteitstoelating – In 4 van die erkende vakke 50% behaal
RIGLYNE VIR VAKKEUSE • Kies binne vermoë • Kies volgens vak - inhoudelike • Na keuse – stel doelwitte en streef dit na • Poog keusevakke in ‘n bepaalde rigting te groepeer • BV. Nat. Wet. = (Fis. Wet, Lewens Wet) • Ekon. Wet = (Rek, Besigh. Studie)
Fisiese Wet. en Inligtings. Teg saam met Wiskunde • algemeen. • 8e en 9e vakke moet vanaf gr. 10 geneem word. • Einde gr. 9: toelating tot Wiskunde akademies. • Minstens 50%. • Gr. 10 leerders wat Wiskunde akademies kies en • Junie - eksamen nie 40% haal nie, skuif na • Wiskundige geletterdheid - rimpeleffek.
VAKSAMESTELLING VIR GR 10 - 12 • Leerders moet SEWE vakke neem • Twee van hierdie vakke is die amptelike tale • (Moedertaal PLUS addisionele taal) • Wiskunde of Wiskundige geletterdheid (verpligtend) • Lewensoriëntering (verpligtend) • Nog DRIE vakke uit ‘n lys van goedgekeurde vakke
LYS VAN GOEDGEKEURDE VAKKE • GROEP 1 (4 VAKKE) (VERPLIGTEND) • Afrikaans Huistaal • Engels 1e add. Taal • Lewensoriëntering • Wiskunde of Wiskundige geletterdheid • GROEP 2 (3 VAKKE) (Keusevakke) • Geografie (Aardrykskunde) • Rekeningkunde • Besigheidstudies • Siviele Tegnologie (Houtwerk) • Ingenieurs Grafika en Ontwerp (Tegniese tekene) • Fisiese Wetenskappe (Natuur- en Skeikunde) • Lewenswetenskappe (Biologie) • Inligtingstegnologie (Rekenaarwetenskap) • Gasvryheidstudies (Hotelhouding) • Rekenaartoepassingstegnologie (Rekenaartik)
PROMOSIEKRITERIA • HG en SG verval • Vakveranderings slegs toelaatbaar tot einde van gr 10
VERHOUDING: JAARPUNT TOT EKSAMENPUNT • Gr. 8 & 9 (IGO) • 40% jaarpunt en 60% eksamenpunt • Gr. 10 – 12 • Jaarpunt 25% • Eksamenpunt 75% • Praktiese vakke • DASS-punt 25% • Praktiese punt 25% • Eksamenpunt 50%
SKEDULE • Voorlopige Keuse - 5 Augustus 2013 • (ongetekende vorm) • Onderhoudvoering met elke gr 9 leerder • (Me T Lategan /Me H Somers/ Mnr S Viviers) • Afgehandel 4 September 2013 • Finale keuse – 11 September 2013 • Na onderhoudvoering en oueronderhoud (indien nodig) • TEKEN ouers finale vorm
TEN SLOTTE • Leerders kies • Tree in gesprek • Ondersteun kundig • Skool monitor volgende jaar • BELANGRIK • REGTE KEUSE = TOEKOMS • VERKEERDE KEUSE = ELLENDE