200 likes | 1.63k Views
AFRIKAANS SLYPSKOOL. TAALONDERRIG. Statistiek (Wes- Kaap ). Verspreiding. 263 skole 60%+ = 4 skole 50 – 59% = 21 skole 40 – 49% = 48 skole. Hoogste en laagste % ( Wes-Kaap). MOONTLIKE OORSAKE. grammatika word ervaar as ‘n lys losstaande, gefragmenteerde konsepte sosiale agtergrond
E N D
AFRIKAANS SLYPSKOOL TAALONDERRIG
Verspreiding 263 skole 60%+ = 4 skole 50 – 59% = 21 skole 40 – 49% = 48 skole
MOONTLIKE OORSAKE • grammatika word ervaar as ‘n lys losstaande, gefragmenteerde konsepte • sosiale agtergrond • gebrek aan motivering en belangstelling • oorvol klasse • te veel letterkunde • die persepsie dat ’n mens nie vir die taalvraestel hoef te leer nie
Klaskamerpraktyk Vraelys
Sinsleer & KTB • Blou boekie • Resepte (sinsleer) • Oefening óral (roman, skryfwerk)
WOORDE: WAT en HOE? • spelreëls • afkortings en akronieme • woordeboek- en tesourusgebruik • woorddele van komplekse • afleiding, samestelling en samestellendeafleiding
WOORDE: WAT en HOE? • geslags- en meervoudsvorms; dubbelemeervoud en verkleining • trappe van vergelyking, verboëvorme en intensiewevorme • leengoed, betekenisverandering, klinkerwisseling, nuutskepping, kontaminasie, toutologie an analogie • polisemie, homonieme, homofone
WOORDE: WAT en HOE? • eenwoordviromskrywing • sinonieme, antonieme, paronieme en doeblette • voorsetselsin vaste en vryeverbindings • selfstandigenaamwoorde • byvoeglikenaamwoorde
WOORDE: WAT en HOE? • voornaamwoorde • selfstandige, koppel- en hulpwerkwoorde • voltooide en onvoltooidedeelwoorde • bywoorde
WOORDE: WAT en HOE? • telwoorde • voegwoorde • tussenwerpsels • lidwoorde en aanwysendewoorde