410 likes | 662 Views
Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture. Lied 168:1. Heilige Jesus, Heer van die here, U is verhoog tot die hemeltroon . Ons bring U ere, Christus , die Here! Met heerlikheid is U gekroon . L 168:2
E N D
Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture
Lied 168:1 Heilige Jesus, Heer van die here,U is verhoog tot die hemeltroon.Ons bring U ere, Christus, die Here!Met heerlikheid is U gekroon.
L 168:2 Mooi is die aarde,dit het grootwaarde,maar is geringvoor u grootheid, Heer.U is onslewe, U is onsvrede.U Gees moetonshier lei en leer.
L 168:3 U is die Alfa, en die Omega.U kom en elkeensal U kansien.U is die Eerste. U is die Laaste.Die ganseskeppingsal U dien.
Lied 365:1 Hoor die blyeeng'leliedaan die Koningseungebied:"Vrede op aarde - God die eer -Hydaal tot die sondaarneer."
L 365:1(vervolg) AlmalwatHomliefhet, singomHomlof en dank te bring!Almal, juig met hart en stem:God word mens in Betlehem.Hoor die blyeeng'leliedaan die Koningseungebied.
L 365:2 Christus, ewig God en Heer,Christusdaaromhoogvereer,in die volheid van die tydword Hymens, in needrigheid.
L 365:2(vervolg) Sondelose Lam van Godkomaanvaar die mens se lot -Hy, met mensesaamgetel,ware God - Immanuel!Ook die aarde bring Homeer -Christus, ewig God en Heer!
L 365:3 Jesus, ware VredevorskomvirHom ‘n volkverlos.Wêreldwyd, in elke landkombevrydingdeursy hand.
L 365:3(vervolg) In onsnood het Hygedaal,vironsleweduurbetaal.Vrygemaak, deurHomgevind,is ekooknoukoningskind!Almaldeursykomsverlos,dank en loof die Vredevors!
Lied 364:1 Herders op die opeveldehet dié nag die englekoor,met die blyeevangelieuit die hemelaangehoor:
L 364:1 (vervolg) Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogsteheem'le. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogstehemele.
L 364:2 Met hulhartevol van vreugde praathul van die Jesuskind: Herder vir die mens op aarde watverdwaaldessoek en vind.
L 364:2 (vervolg) Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogsteheem'le. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogstehemele.
L 364:3 Ere in die hoogstehemel,klinkditnou die wêrelddeur:Liefde, vrede, welbehaedaal in Jesus tot onsneer.
L 364:3 (vervolg) Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogsteheem'le. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogstehemele.
Lied 207:1 Eeraan die Vader, watallesgemaak het; eeraan die Seun, onsVerlosser en Vriend; eeraan die Gees watons lei in die waarheid – aan God drie-enigonslof en ons lied.
L207:1(vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoonook in onsdeursyWoord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsamekinderstewees.
Lied 207:3 Wek in onsliefde,o Heer, vir u waarheid:Waarheid gee insig,versterk en maakvry.U is die Waarheid,die Weg en die Lewe:U woon in ons en laatons in U bly.
L 207:3(vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoonook in onsdeursyWoord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsamekinderstewees.
Lied 207:4 Maakons, o Heer,u getrouegetuiesdatons met vreugdedit oral vertel:Christus, oorwinnaaroordood en oor chaos.Hy ken onsnood,Hykom red en herstel.
L 207:4(vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoonook in onsdeursyWoord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsamekinderstewees.
Offergawe word opgeneem Onthouasb van die KersgeskenkevirEBN Siennuusbriefvirmeerinligting.
Lied 354:1 O Christus, onsverlange,U het onsheilgebring.Sal ooitonsjubelsangeU lofnawaarde sing?
L 354:1 (vervolg) Vervul in welbehaeonsharte met u Gees;skenkons in hierdiedae'n ware Christusfees.
L 354:3 Sooskinders met “hosannas” hulKoningblyontmoet,en SionsyMessias met jubelskonbegroetsówil my lied u vrede, u heerskappybesing;my lof- en dankgebede U juigendhulde bring.
L 354:4 Ek, magteloosgebonde, ekword deur U bevry;ek is bevlek met sonde -U kom en reinig my.Nouleef my dankgebede -noukanek sing en dien!Noukaneksterf in vrede -ek het my Heergesien!
Hoe vry is jy? Joh. 8:31-36
Joh. 8:31-36. 31Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; 32en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.” 33Hulle het Hom geantwoord: “Ons is die nageslag van Abraham en was nog nooit iemand se slawe nie. Hoe kan jy sê: ‘Julle sal vry word’? 34Jesus sê toe vir hulle: “Dít verseker Ek julle: Elkeen wat sonde doen, is ’n slaaf van die sonde. 35’n Slaaf bly nie vir altyd by ’n huisgesin nie; ’n seun bly vir altyd. 36Eers as die Seun julle vry maak, sal julle werklik vry wees.
Lied 486:1 Bring aan die volke die boodskapvan hoop en bevryding!So sê die Here,verkondig al verder die tyding:"Daar is my kneg!Hy bring aannasies die reg -volgHomgetrou in syleiding."
L 486:2 Hy, die geliefde,die enigstedaartoeverkore,lyvironssonde en red ons,in sondeverlore.Die Kind word Kneg!Hyneemonssondeskuldwegons word in Homweergebore.
L 486:4 As Hyonsroep tot sydiens -hoe salonsdit mag weier?Hy is almagtig, genadig,die trouebevryder.Christus gee krag,kleeons met koningsgesag -Hy is onsKoning en Leier.
Amen Amen Amen