290 likes | 558 Views
Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture. Lied 514: 1. Ek weet vir seker:Jesus is Heer - Hy het my sonde uit liefde vergeef . Ek was verlore , maar is gevind ; nou het ek vrede - ek is Gods kind. Lied 514:1 ( vervolg ).
E N D
Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture
Lied 514: 1 Ekweetvirseker:Jesus is Heer -Hy het my sondeuitliefdevergeef.Ek was verlore, maar is gevind;nou het ekvrede - ek is Gods kind.
Lied 514:1 (vervolg) Hy is my leidsman - Hylaat my leef.Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.Uitsygenade, liefde en trou,weetons hoe God sykindersbehou.
Lied 514:2 Lig is sylas en sag is syjuk. Hygee vermoeides die ware geluk. Selfsas ekstruikel, en ditberou– Hysalvergewe, Hyblygetrou. Hyis my leidsman - Hylaat my leef. Hyis oorwinnaar - Hy is die Heer. Uitsygenade, liefde en trou, weetons hoe God sykindersbehou.
Lied 200: 1 U goedheid, Heer, kanonsniepeilnie -wie word daardeurniediepgetref!Niksanders bring virons die heilnie -onswilons hart tot U verhef.
Lied 200:1 (vervolg) Aan U alleenons dank en ere -U watons in u liefde lei.U salonsnooitvergeetnie, Here -U wilons in u waarheid lei.
Lied 200:2 U is die Heerwatonsgemaak het,voor U komons, u skepsels, staan;U is die Heerwat steeds gewaak het,deurwieonsgans en al bestaan.U bring in onsgemoed die vrede,U sterkons gees met nuwekrag;U gee u ligookooronsrede -dis U van wieonsheilverwag.
Lied 200:3 Souek, o Heer, U nievereernie,souek u goedheidnieverstaan?SouU my raad gee, eknie leer nie,die wegwat U my wysniegaan?Nee, Heer, U rig my wil en strewe;u Woordbly my gedurig by.Vulmet u liefdeook my leweommy in alles U tewy.
LIED 175 Majesteit, glansrykeheerlikheid!Onswil Jesus, die Koning, huldebewys!Majesteit, hemelseheerlikheid!Van waaronswoon,tot by sytroon,wilonsHomprys.
Lied 175 (vervolg) Komonsloof, komonsbesingdie Naam van Jesus!Komonsloof, komonsaanbiddie Here ons God!Majesteit, heiligeheerlikheid!Hy het gesterf, onsheilverwerf,Hy het oorwin!
Lied 169:1 Heilig, heilig, heilig, Heer God AlmagtigGroot is U troon, U is steeds met ligomring!Heilig, heilig, heilig, liefderyk, genadigu troon is steeds met lig en lofomring!
L 169:2 Heilig, heilig, heilig,Heerservirewig;groot is U NaamU die Vader, Seun en Gees.Grote God, onseer U,met U heleskepping.U wat in liefde God regverdig is.
L 169:3 Heilig, heilig, heilig,Heer, so weldadig,groot is U guns,want U buig U tot onsneer!Heilig, heilig, heilig,magtig en genadig.U wás en ís en sálvirewigwees.
Offergawes Tydens die diens: Kerkkas GEENDEURKOLLEKTE
Hoe gaan ons vorentoe? Heb. 12:1-3 se antwoord.
Heb. 12:1-3 Terwyl ons dan so ’n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop, 2die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof.
Ter wille van die vreugde wat vir Hom in die vooruitsig was, het Hy die kruis verduur sonder om vir die skande daarvan terug te deins, en Hy sit nou aan die regterkant van die troon van God.3Hou Hom voor oë wat so ’n vyandige optrede van die sondaars teen Hom verdra het. Dan sal julle nie geestelik moeg word en uitsak nie.
Lied 421:1 Die Here Jesus lewe, Hy het die doodoorwin.Met krag is Hyoorwinnaar:Onstoekoms het begin.Hy gee ons hoop en vrede,onskanweervoorwaartsgaan,want Jesus is ons Here,Hy'tklaaronsweggebaan.
L 421:2 Die Here Jesus lewe,Hy'themel toe gevaar.Hyheersdaar as die Koning:Ons word deurHombewaar.Laatons met moed en yweronsroepinghiervolbring,want Jesus is ónsKoning,Hy gee onslewe sin.
L 421:3 Die Here Jesus lewe,Hykomonseendaghaal.Hysalonsdanlaataansitby syMessiasmaal.Kom, laatonsHomverheerlik,syliefdenoubesing,en, saam met alswatlewe,aanHomonshulde bring.
Amen Amen Amen