360 likes | 768 Views
Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture. Lied 164:1. Ons is almal hier tesaam Vergader in Sy Naam verheerlik Hom Tot die dood was Hy getrou en daardeur is ons nou Sy eiendom. L 164:1 ( vervolg ) Laat ons maak soos Hy ons sê Mekaar steeds lief te hê en
E N D
Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture
Lied 164:1 Ons is almal hier tesaam Vergader in Sy Naam verheerlik Hom Tot die dood was Hy getrou en daardeur is ons nou Sy eiendom
L 164:1 (vervolg) Laat ons maak soos Hy ons sê Mekaar steeds lief te hê en Hom bo alles eer Loof Hom Christus die Heer.
L 164:2 Ons is almal hier tesaam verenig in Sy Naam, verheerlik Hom. Met ons hart en mond en hand, ons kragte en verstand kom loof ons Hom. Hou ons lewend deur U Gees, laat ons U kinders wees en U bo alles eer. Jesus Christus, die Heer.
SB 15-1:2 Mag God noudeursy Gees in jullewerk Jul uitsyrykeheerlikheidbekragtig Sodat in jullewoon die Christusmagtig En jul in liefdevasstaan, stewig, sterk. Gemeentestrekhandeseënenduit
SB15-1:3 Mag julbegryp hoe wyddiéliefdestrek, Hoe diep en hoog – véronsverstandtebowe! Mag jullewat met almalsaamgelowe, Dit in Gods volheid ken en klaarontdek Gemeentestrekhandeseënenduit
SB15-1:4 Aan U watkragtiger in onskanwerk As watons bid of dink – aan U, die Here, Bring ons in Christusewig, ewig ere! Amen! Aan U die ere in die kerk!
Lied 422:1 Die Heer, die Heer het opgestaan!Die Heer het wáárlikopgestaan!Virsondaars het die Heergesterf,die lewedeursydoodverwerf!Oorwinning is vironsverkryoorsondemag en - heerskappy.
L422:2 Die Heer, die Heer het opgestaan!Die Heer het wáárlikopgestaan!Virsondaars het die Heergesterf;Die lewedeursydoodverwerf.Hy het oorwin die dood, die hel.Onskanditwêreldwydvertel!
L422:3 Die Heer, die Heer het opgestaan!Die Heer het wáárlikopgestaan!AanHom die lof, die roem en eer,HylaatonsmétHomtriomfeer.Laatons, o Here, deur u Gees,afhanklikénoorwinnaarswees.
Lied 205:1 Bring lofaan die Vader, verheerlik die Seun,virliefde, genade, verlossing en steun -datelkeenwatglonieverloremaggaanmaarewigvoorHom as verlostekanstaan.
Lied 205:1 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer -sing, gelowiges, saam!Loof die Heer, loof die Heer -pryssyheiligeNaam!HykomuitgenadeonssondesversoendatonsHomvrymoedigons Vader kannoem.
Lied 205:2 Onslofaan die Skepper wataltydgetrou sykerkhierbewaar, ditvernuwe en bou – onsblyinspireer en onsstuurdeursy Gees omsout en omlig vir die wêreldtewees.
Lied 205:2 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer -sing, gelowiges, saam!Loof die Heer, loof die Heer -pryssyheiligeNaam!HykomuitgenadeonssondesversoendatonsHomvrymoedigons Vader kannoem.
Lied 205:3 Onslof, onsaanbidding, o Vader, ons liedis nietigeklanke, deurkindersgebied.Tog sien U onsnood en verhooronsgebed -oneindig die liefdewat U virons het.
Lied 205:3 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer -sing, gelowiges, saam!Loof die Heer, loof die Heer -pryssyheiligeNaam!HykomuitgenadeonssondesversoendatonsHomvrymoedigons Vader kannoem.
Lied 213:1 Kom, volk van God, verhefjul stem,loofHom, die kind uitBetlehem -God wat 'n mensgeword het.Die pad van leed het Hyverstaan,self het Hyna die kruisgegaanwaarHysybloedgestort het.
L 213:1 (vervolg) LoofHom, die Here van sykerk,prysHomvirsyverlossingswerk,eerHomvirsygenade.Hy het onsnou met God versoen;aan God se eise is voldoen.Juigoorsyliefdedade.
L 213:2 Die Christus het onsstrydgestry;Hy het nie in die doodgebly,die grafkonHomniehounie.Hy'tna die Vader opgevaar,regeersyeiendom van daar -salonsHomnievertrounie?
L 213:2 (vervolg) Loof, loofons Redder, God en Heer,Hysien in liefde op onsneer,in Hom is onsbehoue."Die Heerkomweer, die Heerkomweer"juigons met vreugdekeer op keer,volhardend, met vertroue.
Lied 276:1 Leer onsom in eieoëkleinteweesvoor U, o Heer, diepbewus van onvermoëom u Naamopregteeer.Maakonsnederig en stilomtelewesoos U wil.
L 276:2 Daar is by onssoveelweerstand,teen u wil, u Woord, o Heer.Onsbiedsoveelkereteenstand,wilonsniedeur U laat leer.Skep in ons 'n nuwe gees;laatons U gehoorsaamwees.
LIED 523:1 Goddelikeliefdebandebind in Jesus mensesaam,bind uitallewêreldlandedie verlostes in syNaam –één in gees, geloof en doop,één in keuse, liefde, hoop.
L523:3 Groot is sygeduld en liefde – Jesus Christus, God en mens.In onswekHynaasteliefde – stuuronsnaonsmedemens.Menseeensaam, honger, naak,diékomHyonsnaastesmaak.
L523:4 Laatonsliefde en gebedevirmekaaronshegter bind.As Hykom, die vors van vrede,magHyonssówerksaamvind.Kom, jakom, so roep die bruiden die Gees verlangenduit.
Amen! Amen! Amen!