110 likes | 374 Views
Matt 5:7. Die karakter van ‘n dissipel – gee om vir ander. Geseëndes. Getuig van God se sorg Getuig van God se troos Is nie belangriker as ander nie Tree in vir God se saak. Die Boodskap – Matt 5:7 .
E N D
Matt 5:7 Die karakter van ‘n dissipel – gee omvirander
Geseëndes • Getuig van God se sorg • Getuig van God se troos • Is niebelangriker as andernie • Tree in vir God se saak
Die Boodskap – Matt 5:7 • Gelukkig is almalwatregtigvirandermenseomgee. God salbinnekortvirhullewyspresieshoeveelHyvirhulleomgee.
Barmhartigheid is 2 dinge: • Liefdevirmense met wieditsleggaan • Vergewesondaars
Jesus is Barmhartig • “DaarommoesHy in elkeopsigaansybroersgelyk word, sodatHy ‘n barmhartige en getroueHoëpriestervoor God konweesom die sondes van die volkteversoen” (Heb 2:17) • Eienskap van God – 1 Pet 2:10 • Doop
Weesbarmhartig • Persoonlikeervaring van God se barmhartigheid • BarmhartigeSamaritaan/ slagoffer • Priester/Leviet?
Barmhartigheid en vergifnis • Matt 6:12 – vergeweander • Matt 18:21-35 die pligomtevergewe • God gee omvirons
Barmhartigheid en dankbaarheid • Matt 18:21-35 – uitdankbaarheid • Matt 25:44-46 – die geringstes • Hand 20:35 - omte gee maakmensgelukkiger as omteontvang
God gee omvirsydissipels • Heb 4:14-16 – Jesus het medelye met onsswakhede • Jak 2:12-13 - barmhartigheidtriomfeeroor die oordeel
Geseëndes • Getuig van God se sorg • Getuig van God se troos • Is niebelangriker as andernie • Tree in vir God se saak • Gee omvirander
Matt 5:8 Die karakter van ‘n dissipel – van binnenuut