300 likes | 1.54k Views
Die kontekstuele vraag oor Krismis van Map Jacobs. J. CONSTABLE (WESTON SEKONDêR ) LOK 23 Februarie 2013. Wat sê die statistiek?. G em. % vir Vraag 14 = 60% 49 skole met gem. % laer as 55%. Waarmee sukkel ons kinders?.
E N D
Die kontekstuelevraagoorKrismis van Map Jacobs J. CONSTABLE (WESTON SEKONDêR) LOK 23 Februarie 2013
Wat sê die statistiek? • Gem. % virVraag 14 = 60% • 49 skole met gem. % laer as 55%
Waarmee sukkel ons kinders? • Gebrekkigealgemenewoordeskat: verandering, uiteenlopendestadiums, oortuigend, geloofwaardig • Literêreterme: ironie, karakterbeelding, toneelaanwysings, simboliesebetekenis, ens. • Verbandtusseninhoud en tema • Die rol/eienskappe/optredevan karakters • Eiemeningformuleer
Wenke van die Hoofnasiener • Onderrigbasieseinhoud • Deurlopendekorttoetseoor die inhoud • Werkmeerkontekstuelevraeuit – leerdersmoetdit self uitwerken ditmoet in klasverbandbespreek en nagesien word. • Deurlopendebesprekingsoor die teks
Watdoenskolewat 70%+ behaal? • Lees (met besprekings) heleboek in klas; duur 1 – 2 maande • Kantaantekeninge/ aantekeninge in werkboek • Gereeldetoetse (kleinhoeveelhede, kerninligting) • Koppel aanMondeling (voorbereidetoesprake) • Hoë-vlakbespreking; lêverbande • Vaslegging van literêreterme
Onderrigbasieseinhoud Die 2012-vraag: • Inhoudsvrae: 14.1; 14.2; 14.3; 14.6.2; 14.8; (9 punte) • Tegniese en oopvrae: 14.4; 14.5; 14.6.1; 14.7; 14.9; 14.10; 14.11; 14.12;14.13; 14.14 (16 punte) Gevolgtrekking: basieseinhoudalleen is niegenoegnie.
Hoe kanonsgebrekkigewoordeskataanspreek? • Klasbesprekings • Interne vraagstelling (take, toetse, eksamens) • Leer die toepaslikewoordeskat van die boek: • Name van karakters en plekke • Woordeomoor die tekstepraat / skryf • Literêreterme
Lees en kantaantekeninge • Toneel1 (p. 1-4) • Toneel10 p. 47-52 • Nommerdie reëls van die teks (5 .. 10 .. 15)
Gereeldetoetse • Kortinhoudstoets – vaslegging • Kontekstuelevrae – korttoetse • Vraeagter in teks • Interne en eksterneeksamenvrae • Leerdersstelvrae op?
Hoë-vlakbespreking • Inhoud – koppelaan lees en aantekeninge • Literêreterme • Taal/terme van genre • Termeen funksie van bou/struktuur/fases • In teks/boekie • Vergelyk NKV • Vergelykvraestelle
Vaslegging van literêreterme November 2012 • Hoe verskilkarakters se handeling en dialoog? • Hoe dranaamgewing by tot karakterbeelding. • Ruimte • Doelvan dialoogin die drama • Sosio-politiekeagtergrondvan die drama • Waarom is La Guma se handeling in die toneelaanwysingsnoodsaaklik? • Haal die spreekbeurtaanwat die tema die besteweergee. • Gaan Map se lewenásewejaar in die tronkpositief of negatiefwees? Motiveer. • Verklaar die ironie in La Guma se woorde en verduidelik hoe ditaan die einde steeds vir Map en Cavernelisgeld.
Vaslegging van literêreterme Maart 2012 • Hoe verskilTommy se woorde in r. 1 van syoptrede in r. 16? • Kies die eienskapwat by die karakter pas. • Hoe word die neweteksaangedui? • Wat is die funksievan die neweteks? • Hoe sluit die teenstellendewoordeaan by Cavernelis? • Hoe sluitsekerewoorde/verwysings by dietemavan … aan? • Watterkaraktereienskapblykuit die karakter se taalgebruik? • Teen wattermilieuvind die gesprekplaas? • BeïnvloedBlanchie se woordehaar pa positief of negatiefteen die einde? Motiveer. • Is Map se antwoordgeloofwaardig?
Vaslegging van literêreterme November 2011 • Wat is die simboliesebetekenis van die syfersewe? • Wat word die kursiefgedruktewoordegenoem? • Verduidelik die ironie in die karakter se woorde. • Hoe sluit die taalgebruik by die milieuaan? • Verduidelik die sosio-maatskaplike en politiekeagtergrond. • Hoe sluit die reëls by die temaaan? • Bewysdat Tommy se woorde en dadenieooreenstem. • Dink jydatBlanchie se optrede in reël … geloofwaardig is? • Vindjy Map se veranderinggeloofwaardig? • Hoe verteenwoordig die twee name twee uiteenlopende stadiums in sylewe?
Vaslegging van literêreterme Maart 2011 • Watterpotensiaal het Blanchie en Map gehad? • Watterimplikasie het die eerste twee sinnevan r. 13? • Hoe het die townships ontstaan? • Beskryf die omstandighede in die townships. • Watterironie is daar in die uiteindes van Map en Cavernelis? Nov. 2010 • BewysdatCavernelishulverblyf in die township as tydelikbeskou. • Verduidelik hoe Maud se woorde ‘n profetiesevooruitskouingna die einde van drama is. • Dekmantel, verwyt, afsydigheid.
Vaslegging van literêreterme Maart 2010 • Waardeur word die wisselendeemosieveroorsaak? • Wat dui die dubbelenaamgewingaan? • Wat is die verhoudingtussen die twee karakters? • Hoekom is Cavernelis se woorde ironies? • Gee ‘n voorbeeld van taalgebruikwat as Kaapsbeskoukan word. • Waarom is die taalgebruikfunksioneel en ironies? • Waarom is die gebruik van die ellips en herhalingfunksioneel?
Vaslegging van literêreterme November 2009 • Teen watteragtergrondspeel die uittrekselaf? • Simboliek van name. • Waarom is die monoloogfunksioneel? • Watteroordeelsfouten watterinvloed het die oordeelsfout op sekerekarakters? • Dink jyMap se bekering is eg? Motiveer.