120 likes | 303 Views
Psigologiese aspekte van sorg. p. 252 - 270. Biopsigososiale model. Nie net fisiese deel van toestand nie – hoe beïnvloed toestand persoon en persoon die proses van toestand? Psigologiese en sosiale aspekte beïnvloed pasiënt se hantering van toestand asook die proses van toestand
E N D
Psigologiese aspekte van sorg p. 252 - 270
Biopsigososiale model • Nie net fisiese deel van toestand nie – hoe beïnvloed toestand persoon en persoon die proses van toestand? • Psigologiese en sosiale aspekte beïnvloed pasiënt se hantering van toestand asook die proses van toestand • Byvoorbeeld pasiënt met kornêre hartsiekte
Gee van diagnose • Pasiënt dikwels kwaad vir persoon wat diagnose gee • Manier waarop inligting oorgedra word belangrik • Stel diagnose duidelik en verduidelik onmiddellike behandelingsplan • Detail kan later volg wanneer pasiënt kalm is
Gee van diagnose • Kind se diagnose – baie stresvol en emosioneel vir ouers . • Moeiliker om diagnose aan kind te verduidelik. • Herhaal dikwels inligting, maar verstaan nie ten volle. • Kinders moet ingesluit word in konsultasies . • Ouers help met gee van inligting.
Impak van diagnose • Identiteit • Tydlyn • Nagevolge • Beheer • Oorsake • Pasiënt probeer sin maak van simptome, beïnvloed gedrag • Wat pasiënt glo /weet oor siekte bepaal reaksie tot diagnose
Post-diagnose • Dokter-pasiënt verhouding baie belangrik • Lei ouers oor hoe om kind in te sluit by verhouding • Uitdagings - leef met simptome chroniese gebruik van medikasie gedragsveranderinge veranderinge sosiaal en werk emosionele stres besluite oor behandelings • Verbeter kwaliteit van lewe terwyl uitdagings hanteer
Gedragseise • Nakoming • Verbeter selfhandhawing • Gedragsverandering in kinders • Hanteer ander kinders
Sosiale en werk eise • Sosiale verhoudings en verhoudings met eweknieë • Werk • Rolveranderinge
Emosioneleimpak van toestand • Stres en hantering • Angs • Stres oor prosedures • Depressie • Kognitiewe funksionering • Sorg tydens oorgang na ander fase
Dood en sterwend • Ontkenning • Woede • Bedinging • Depressie • Aanvaarding
Rou • Fisies • Gedrag • Kognitief • Emosioneel
Verwysings • Pryor, J.A. and Prasad, S.A. 2009. Physiotherapy for respiratory and cardiac problems. Adult and paediatrics. Edinburgh: Churchill Livingstone • Beeldmateriaal met vergunning van Google soekenjin