60 likes | 271 Views
Vele Hande Ligte werk. Gemeentevroue werk met liefde en deursettingsvermoë aan ‘n reeks tapisserieë. Ontstaan van die tapisserieë van NG Kerk Welgemoed. Idee ontstaan by Adv. Louis Pienaar na aanleiding van tapisserie in Frankryk gesien .
E N D
VeleHandeLigtewerk Gemeentevrouewerk met liefde en deursettingsvermoëaan ‘n reeks tapisserieë
Ontstaan van die tapisserieë van NG Kerk Welgemoed • Ideeontstaan by Adv. Louis Pienaar naaanleiding van tapisserie in Frankrykgesien. • Vrouebesluit op aantaltapisserieëwatgelykenisseuitbeeld • Christusbeeldsalniedaaropvoorkom • Viergelykenisse & 1 Tapisserie met kerksimbole op • Grootte van elk: 2,5 X 3,75m • Kunstenaar: Con Purchase van Kenridge
Begindatumvan 1ste een: 10 Augustus 1983 Voltooi: April 1984 Aantalure: 1750 Aantal dames wathieraanwerk: 61 Dame watmeesteuregewerk het aan die tapisserie: Isabel (276 ure)
TweedeTapisserie: • Begindatum: 5 Augustus 1984 • Voltooi: 5 Augustus 1985 • Aantalure: 1 450 • Aantal dames watgewerk het: 24 • Aantalkinderswatgewerk het: 6 • Een man werk 30 minute! • Vrouwatmeesteuregewerk het: Ria (300+ ure)