1.58k likes | 4.5k Views
Sprokie vir ‘n stadskind. Koos du Plessis. Koos du Plessis.
E N D
Sprokievir ‘n stadskind Koos du Plessis
Koos du Plessis Jacobus (Koos) Johannes du Plessis (May 10, 1945 - January 15, 1984) was a prominent South African singer-songwriter, colloquially known as KoosDoep. Although he received critical acclaim for much of his work, he became best known for the runaway success of a rendition of his song Kinders van die Wind (Children of the Wind) by Laurika Rauch. Koos du Plessis was born in Rustenburg. He was the youngest of four children, and grew up in the mining town of Springs. After school, he attended the University of Pretoria, and the University of the Witwatersrand, majoring in Afrikaans-Nederlands (Afrikaans-Dutch). At university he met his future wife, Mornay. The couple had three daughters, Irma, Karien en Karla. Koos would eventually write a song for each of these four women in his life.[2] Koos worked as journalist and editor for several Afrikaans publications. He died in a car accident close to Krugersdorp during the early morning hours of January 15, 1984
Sprokievir ‘n stadskind As die reën van stof en roetverbyis en die rook verdwyn saldaar in die sterrelosehemel ‘n neonboogverskyn. En kykmaargoed, want as jyhomvind vertelekvirjou ‘n sprokie, my kind van ‘n skatkis met oukettingsgebind aandie neonboog se punt. Volghomelke nag oor swart riviere, oorkranse van beton. As jyaanhoustaptienduisendure saljydalkdaarkom maarhiermoetjyjounimmerlaat bind, want so lui die ou, ousprokie, my kind: As jygeluk en vredewilvind soekdie neonboog se punt. Volghomelke nag oor swart riviere, kyknieeenmaalom. Dalkvindjy die land van blousaffiere en dalk ‘n brokkie son.
Strofe 1 As die reën van stof en roetverby is en die rook verdwyn saldaar in die sterrelosehemel ‘n neonboogverskyn.
Strofe 2 En kykmaargoed, want as jyhomvind vertelekvirjou ‘n sprokie, my kind van ‘n skatkis met oukettingsgebind aan die neonboog se punt.
Strofe 3 Volghomelke nag oor swart riviere, oorkranse van beton. As jyaanhoustaptienduisendure saljydalkdaarkom
Strofe 4 maarhiermoetjyjounimmerlaatbind, want so lui die ou, ousprokie, my kind: As jygeluk en vredewilvind soek die neonboog se punt.
Strofe 5 Volghomelke nag oor swart riviere, kyknieeenmaalom. Dalkvindjy die land van blousaffiere en dalk ‘n brokkie son.