90 likes | 1.49k Views
SEL- RESPIRASIE. Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom. Vergelyk fotosintese met selrespirasie. Fotosintese bou en stoor energie !!!. Selrespirasie breek die energie af !!!. Fotosintese is dus ‘n opbouende proses !!. Selrespirasie is ‘n afbrekende proses.
E N D
SEL- RESPIRASIE Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom
Vergelyk fotosintese met selrespirasie
Fotosintese bou en stoor energie !!! Selrespirasie breek die energie af !!! Fotosintese is dus ‘n opbouende proses !! Selrespirasie is ‘n afbrekende proses Fotosintese is anabolies !!! Selrespirasie is katabolies !!! Fotosintese !! Fotosintese !! Fotosintese !! Respirasie Respirasie Respirasie
ensieme C6H12O6 + 6O2 6CO2 + 6H2O + 38 ATP • Dit is die geleidelike vrystelling van energie… • deur die stapsgewyse afbreking van ‘n ener- • gieryke brandstofmolekuul, bv. glukose… • geproduseer tydens fotosintese.
Glukose C6H12O6 FOS-FORILASIE 2 ATP 2 ADP GLUKOSEDIFOSFAAT • Energie word benodig om die proses • aan die gang te sit... • d.w.s aktiveringsenergie • Twee losdrywende ATP’s vanuit die • sitoplasma word aangewend d.w.s • dit is fosforilering van glukose PGAL C3H6O3 PGAL C3H6O3 Die glukosedifosfaat is ‘n verswakte verbinding wat maklik kan breek. Dit breek gevolglik in twee PGAL (C3) molekules
Wat is die doel van die eksperiment ? • Om vas te stel of hitte tydens selrespira- sie vrygestel word.