100 likes | 240 Views
GOSA WERKWINKEL. 8 Oktober 2009 Graanvermenging. Wêreld gebeure. Spr. 22:28 Moenie grense verlê wat lankal daar is nie, wat jou voorouers al vasgestel het nie. Lehman Brothers. Bank Of Scotland. Leierskap Waarheid.
E N D
GOSA WERKWINKEL • 8 Oktober 2009 • Graanvermenging
Wêreld gebeure • Spr. 22:28 Moenie grense verlê wat lankal daar is nie, wat jou voorouers al vasgestel het nie. • Lehman Brothers. • Bank Of Scotland.
Leierskap Waarheid Wat jy ookal doen, doen dit na die beste van jou vermoë.Werk daaraan van vroeg tot laat, binne en buite seisoen. Laat geen steen onaangeroerd, en moet dit wat nou gedoen kan word nie vir ‘n enkele uur uitstel nie. PT Barnum.
Graanvermenging • Of anders gestel: Graankontaminasie • Oorsake: • Vergrendeling buite werking • Buistoekenning verkeerd • Aflaaikontrole • Skuif van hopperkar foutief • Nalatigheid • Gevolg?
Graanvermenging: • Dit is die gevolg of die resultaat van iets • Jou……… • A t t i t u d e • 1 20 20 9 20 21 4 5 • Totaal: 100
Waar begin graanvermenging? • Mnr die silobestuurder: Dit begin • BY JOU!!
Hoekom sê ek so? • Silo beplanning • Hoe word dit gedoen? • Wanneer ? • Wie weet? • Veranderings? • Silo instandhouding • Kleppe • Geute • Elektriese vergrendeling • Opleiding • Bemagtiging van jou personeel • Bestuur
Wat gebeur in jou silo? • Hoe gereeld is jy self daar? • Weet jy… • Van die “glipse”? • Van die veegsels wat ingevee word? • Wat in elke buis is? • Kontroleer jy soms saam met die silo operateur om seker te maak wat in watter buis gestoor is? • Hoe lyk jou rekord tov graan/buisbestuur?
Afsluiting • ‘n Goeie bestuurder se spore is oor sy hele terrein • Weet wat jou mense doen • Laat elkeen sy “pond vleis” vat en dra! • Sorg dat jou silo en die bestuur daarvan glad loop • Dit is nie nodig dat beplan word vir…. • “As iets sou skeefloop nie.” • Dit is duur en ‘n klomp negatiewe energie!! • Moenie aanvaar iemand weet wat jy weet nie, vertel hom wat jy weet! • Baie dankie.