270 likes | 441 Views
W êreld-Beeld. Almal het verskillende w êreldbeelde van God Almal glo IN iets. Politeïsme. Polite ïsme. Politeïsme. Baie gode. Almal beperk. Nie ewig nie. HENOteïsme. Supergod – Zeus. Joseph Smith God is nie ewig nie. Jy moet weet hoe om self ‘n god te word. Polite ïsme.
E N D
Almal het verskillende wêreldbeelde van God • Almal glo IN iets.
Politeïsme Politeïsme • Baie gode. • Almal beperk. • Nie ewig nie. • HENOteïsme. • Supergod – Zeus. • Joseph Smith • God is nie ewig nie. Jy moet weet hoe om self ‘n god te word.
Politeïsme Politeïsme • Rasioneel • Kan net een God hê. • Net een kan die hoogste/beste wees. • Skepper moet buite wêreld wees. • Kan nie homself skep nie. • Moet Een wees • Net een stel wette in die wêreld • Alles was vooringestel by ontstaan (wette) • Een morelewet
Politeïsme • Bybels • Genesis 1:1 • Eksodus 20:2-3, • Deuteronomium 6:4, • Jesaja 43:10-11, • Markus 12:29, • 1 Timoteus 2:5, • 1 Korintiërs 8:4
Deïsme • God is buite die wêreld, • maar nie deel nie daarin nie. • Hy het dit begin, • maar doen nou niks daarin nie. • Dus, hulle glo nie in wonderwerke nie.
Deïsme • Rasioneel • God erken, moet jy wonderwerke erken • (Kan maak, kan Hy wonderwerke doen. Water in wyn. Opstanding) • Iets uit niks maak, dan is dit nie moeilik om iets van iets te maak nie.
Deïsme • Bybels • Gen 18:14, • Matt 19:26, • Joh 10:18, • 2 Kor 4:6, • Op 19:6
Nie-almagtige god • In krag en perfeksie. • Kleiner as die wêreld. • God kon nie beter doen nie, daarom lyk die wêreld so. • Ken nie die einde van die begin nie. • Weet nie wat in die toekoms gebeur nie. (Kushner - God vergewe, soos vriende)
Nie-almagtige god • Rasioneel • Elke beperkte ding het ‘n oorsaak nodig. • As God beperk is, wie beperk Hom. • Alles met grense moet iets buite dit hê wat die grense daar stel. • Onderwerp aan verandering • As God beperk is, weet ons nie of goed of sleg gaan wen nie?
Nie-almagtige god • Bybels • Ps 147:5, • Job 11:7-9, • Jes 40:12, • Heb 2:4
Ateïsme • Daar is geen god nie. • Mens is die hoogste wese. • Wetenskap het al die antwoorde.
Ateïsme • Rasioneel • Oorsaak/gevolg • Ontwerp/Ontwerper • Fine-tune • Morele wette
Ateïsme • Bybels • Ps 14:1, • Ps 19:1, • Rom 1:19-20, • Rom 2:14-15
Panteïsme • New Age – hippies, Counterculture, star wars. • God is die wêreld. Druk ‘n boom • Christian Science – God is die natuur. Natuur is geestelik en nie net materie nie. • Boosheid is net ‘n illusie
Panteïsme • Rasioneel • Ek is nie God nie, want ek verander. God verander nie. • Ek leer en God kan nie • Foute is ‘n werklikheid – nie-panteïste is vals. • Kan nie jou sintuie glo nie. – maar glo as ek jou sê
Panteïsme • Bybels • Gen 1:1 • 1 Kon 8:27 • Job 11:7 • Ps 8:1 • Ps 57:5 • Ps 97:9
Panenteïsme • God het twee pole • Buite en binne die wêreld. • Die wêreld is God se liggaam • God is nie in beheernie • God • verander, • is nieperfeknie, • beperk in mag, • twee pole, • wêreld is God se liggaam, • God is nie in beheernie.
Panenteïsme • Rasioneel • Hoe kanonsweetiets is nieperfeknie, behalwe as jyweetwatperfek is? • God kannieverandernie, anderssoudaar ‘n onveranderlike standard buiteHommoetweeswaarvolgensHygemeetmoet word.. • Wêreldkannie God se liggaamweesnie, want die wêrelddraaiaf. • God kanniebeperkweesnie, want Hybenodigdan ‘n onbeperktebron
Panenteïsme • Bybels • Num 23:19, • Ps 102:25-27, • Mal 3:6, • Heb 6:18, • Jak 1:17, • Mat 5:48
Konklusie • Net een God • Een Wese • Persoonlik • Gees buite die wêreld • Skepper • Heilig, waar, doen wonderwerke, alleen waardig om aanbid te word.