100 likes | 240 Views
PRAGTIGE BALANS BL3 (VERKEN). Wat is jou bates? Wat is ‘n gesonde en gebalanseerde lewenstyl ? Hoe kan jy ‘n gesonde lewe en welsyn bevorder ?. FEITE Bates wat die jeug teen onveilige gedrag besker , sluit in: Volwasse en – potuurrolmodelle Kommunikasie tuis
E N D
PRAGTIGE BALANS BL3 (VERKEN) Wat is jou bates? Watis ‘n gesonde en gebalanseerdelewenstyl? Hoe kanjy ‘n gesondelewe en welsynbevorder?
FEITE • Bates wat die jeug teen onveiligegedragbesker, sluit in: • Volwasse en – potuurrolmodelle • Kommunikasietuis • Deelnameaan sport en • Godsdiens • Goeiegesondheidspraktyke
Goeiepraktykesoosoefening en voeding. • Gemeenskapsdeelname • Toekomsdrome • Verantwoordelikekeuses
FEITE OOR WELSYN BL14 • Gereeldedeelnameaanfisiekeaktwiteitekanbydra tot geestelik, liggaamlike en sosiale welstand • Die WêreldGesondheidsorganisasie (WHO) beskryfgesondheid as ‘n toestand van algehele fiesieke,geestelike en sosialewelsyn.
Welsyn is veelmeer as net die gebrekaansiekte . • Dit is die teenwoordigheid van ‘n algehelebalanstussenjou • Fisieke • Geestelike • Emosionele • Geestelike en • Sosialegesondheid • Hoe meergebalanseerdjoulewe is, hoe beter is jytoegerusvir die uitdagingswatjydalkteëkom.
AKTIWITEIT 1 • Elke segment van die wielverteenwoordigeen area van joulewe. • Dink oorelkeafdeling- hoe tevrede is jy met al die areas van joulewe? Gee jygenoegtyd, energie en aandagaan al hierdie areas van joulewe?
Die senter van die wiel is 0 en betekendatjyheeltemalontevrede is. Die buitekant is 10 watbetekendatjyheeltemaltevrede is met jouprestasie. • Besluitwatjougraad van tevredenheid is van 0 to 10 en merkdit op die relevantespeek. Tekennou ‘n lynwat die verskillende grade merkesaamsnoer. Hoe gebalanseerd is joulewe? Watter areas maakjougelukkig, tevrede en vervuljou? Watter areas benodigverbetering?
AKTIWITIET 2 • DEBAT • Noemvyfredeshoekomditbelangrik is om die jeug as bates tebeskou en nie net op gevaalikeoptredetekonsentreernie. • Berei ‘n korttoespraakvoorommenseteoortuigdatjongmensebaiekanbied.