1 / 26

HERSTEL

HERSTEL. G. D. SE ORDE. … om sy Seun in my te openbaar …. Psa 89:7 (89:8) ‘n God grootliks gedug in die raad van die heiliges en vreeslik bo almal wat rondom Hom is?. Kommentaar:.

peyton
Download Presentation

HERSTEL

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. HERSTEL G D SE ORDE

  2. … om sy Seun in my te openbaar …

  3. Psa 89:7 (89:8) ‘n God grootliks gedug in die raad van die heiliges en vreeslik bo almal wat rondom Hom is? Kommentaar:

  4. Ecc 5:1 (4:17) Gee ag op jou voet as jy na die huis van God gaan, want om nader te kom en te hoor, is beter as dat dwase ‘n slagoffer bring; want hulle het geen verstand nie, sodat hulle kwaad doen. Ecc 5:2 (5:1) Wees nie haastig met jou mond nie, en laat jou hart nie gou ‘n woord uitbring voor die aangesig van God nie; want God is in die hemel, en jy op die aarde. Daarom moet jou woorde min wees. Kommentaar:

  5. Hab 2:20 Maar die HERE is in sy heilige tempel—swyg voor Hom, o ganse aarde! Kommentaar:

  6. Job 2:10 Maar hy antwoord haar: Soos ‘n dwaas praat, praat jy! Die goeie sou ons van God aanneem, en nie ook die slegte aanneem nie? By dit alles het Job nie gesondig met sy lippe nie. Kommentaar:

  7. Job 7:11 So wil dan ook ék my mond nie hou nie, ek wil spreek in die benoudheid van my gees, ek wil klae in die bitterheid van my siel. Kommentaar:

  8. Job 42:5 Volgens hoorsê het ek van U gehoor; maar nou het my oog U gesien. Job 42:6 Daarom herroep ek en het berou in stof en as. Kommentaar:

  9. 1Co 4:7 Want wie trek jou voor? En wat het jy wat jy nie ontvang het nie? En as jy dit dan ontvang het, waarom roem jy asof jy dit nie ontvang het nie? [(CEV) What is so special about you? What do you have that you were not given? And if it was given to you, how can you brag?] Kommentaar: Ons is geleende gawes.

  10. 1Co 9:16 Want as ek die evangelie verkondig, is dit vir my geen roem nie; want die dwang is my opgelê, en wee my as ek die evangelie nie verkondig nie! Paulus het God se almag begryp, “DAT HY GEEN KEUSE HET NIE.”

  11. Gal 1:16 omsySeun in my teopenbaar, sodatekHomonder die heidenesouverkondig, het ekdadeliknievlees en bloedgeraadpleegnie, Kommentaar: Paulus se roeping

  12. Act 9:6 En terwylhybewe en verbaas was, sêhy: Here, watwil U hêmoetekdoen? En die Here antwoordhom: Staan op en gaanna die stad, en ditsaljougesê word watjymoetdoen. Kommentaar: Paulus se roeping

  13. Jer 10:23 Ek weet, o HERE, dat aan die mens sy weg nie toebehoort nie; nie aan ‘n man om te loop en sy voetstappe te rig nie. Kommentaar: Ons het geen VRYE wil nie.

  14. Pro 16:9 Die hart van die mens dink sy weg uit, maar die HERE rig sy voetstappe. Kommentaar: Ons het geen VRYE wil nie.

  15. Pro 20:24 Die voetstappe van ‘n man hang van die HERE af: hoe sou ‘n mens dan sy weg verstaan? Kommentaar: Ons het geen VRYE wil nie.

  16. Job 14:16 Want nou TEL U my voetstappe. Let U nie op my sonde nie? Kommentaar: Ons het geen VRYE wil nie.

  17. Psa 37:23 Deur die HERE word die gange van ‘n man bevestig, en Hy het ‘n welbehae in sy weg. Kommentaar: Ons het geen VRYE wil nie.

  18. Rom 8:6 Want wat die vlees bedink, is die dood, maar wat die Gees bedink, is lewe en vrede, Rom 8:7 omdat wat die vlees bedink, vyandskap teen God is; want dit onderwerp hom nie aan die wet van God nie, want dit kan ook nie. Rom 8:8 En die wat in die vlees is, kan God nie behaag nie; Kommentaar: Ons het geen natuurlike ywer vir God nie.

  19. Rom 3:10 soos geskrywe is: Daar is niemand regverdig nie, selfs nie een nie. Rom 3:11 Daar is niemand wat verstandig is nie, daar is niemand wat God soek nie. Rom 3:12 Hulle het almal afgewyk, saam het hulle ontaard. Daar is niemand wat goed doen nie, daar is selfs nie een nie. Kommentaar: Ons het geen natuurlike ywer vir God nie.

  20. Joh 6:44 Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie trek nie; en Ek sal hom opwek in die laaste dag. Kommentaar: Ons het geen natuurlike ywer vir God nie.

  21. Php 2:12 Daarom, my geliefdes, soos julle altyd gehoorsaam gewees het, nie in my teenwoordigheid alleen nie, maar baie meer nou in my afwesigheid, werk julle eie heil uit met vrees en bewing; Php 2:13 want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae. Kommentaar: Ons het geen natuurlike ywer vir God nie.

  22. 1Co 15:28 En wanneerallesaanHomonderwerp is, dansalook die Seun self Homonderwerpaan die EenwatallesaanHomonderwerp het, sodat God alles in almalkanwees. Kommentaar: Ons het geen natuurlike ywer vir God nie.

  23. Isa 10:5 Wee Assur! die roede van my toorn en ‘n stok is hy—in hulle hand is my grimmigheid! Isa 10:6 Ek sal hom stuur teen ‘n roekelose nasie, en Ek sal hom bevel gee teen die volk van my grimmigheid, om buit te maak en roof in te samel en om hulle tot ‘n vertrapping te maak soos modder van die strate. Isa 10:7 Maar hy bedoel dit nie so nie, en sy hart dink nie so nie; maar om te verdelg, is in sy hart, en om nasies uit te roei, nie min nie. Kommentaar: Ons het geen natuurlike ywer vir God nie.

  24. Isa 10:12 Maar as die HERE al sy werk voltooi het op die berg Sion en in Jerusalem, dan sal Ek besoeking doen oor die vrug van die grootsheid van die hart van Assirië se koning en oor die gepraal van sy hoë oë. Isa 10:13 Want hy sê: Deur die krag van my hand het ek dit gedoen en deur my wysheid, want ek is verstandig; en die grense van die volke het ek verwyder, en hulle voorrade het ek geplunder; en die wat op trone sit, het ek soos ‘n maghebber neergewerp. Kommentaar: Ons het geen natuurlike ywer vir God nie.

  25. Isa 10:15 Kan die bylhomberoemteen die watdaarmeekap, of die saagspog teen homwatdit trek? Asof ‘n stafhúlleswaaiwathomophef, asof ‘n stokhómophefwatniehout is nie! Kommentaar: Ons het geen natuurlike ywer vir God nie.

  26. Rom 9:17 Want die Skrif sê aan Farao: Juis hiervoor het Ek jou laat optree, dat Ek in jou my krag kan toon en dat my Naam verkondig kan word op die hele aarde. Rom 9:18 So is Hy dan barmhartig oor wie Hy wil en Hy verhard wie Hy wil. Rom 9:19 Jy sal dan vir my sê: Waarom verwyt Hy dan nog, want wie het sy wil weerstaan? Rom 9:20 Maar tog, o mens, wie is jy wat teen God antwoord? Die maaksel kan tog nie vir die maker sê: Waarom het u my so gemaak nie? Rom 9:21 Of het die pottebakker nie mag oor die klei, om uit dieselfde klomp die een voorwerp tot eer en die ander tot oneer te maak nie? Kommentaar: Ons het geen natuurlike ywer vir God nie.

More Related